Hervormde Kerk Pietersburg

Hervormde Kerk Pietersburg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hervormde Kerk Pietersburg, Christian church, 29B Thabo Mbeki Street, Polokwane.

https://www.facebook.com/share/p/1DoeVXXQkd/
01/04/2026

https://www.facebook.com/share/p/1DoeVXXQkd/

Wil jy mooi en unieke goed sien? Kom maak gerus 'n draai tussen al die stalletjies!

Heerlike kos gaan beskikbaar wees, iets te drinke. Kom kuier lekker by ons uitpak mark!

Bring vriende, familie en vertel almal, nog beter bring hulle sommer saam!๐Ÿ˜€

Hervormde Kerk Pietersburg

Lekker Ribs & Chips'n HEERLIKE take-away.Bespreek by Dewald op 0823911168
21/03/2026

Lekker Ribs & Chips

'n HEERLIKE take-away.

Bespreek by Dewald op 0823911168

Dis tyd vir goeie kos, lekker geselskap en โ€™n skaapspitbraai om oor huis toe te skryf! ๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅSoos wat almal altyd doen!Kom e...
31/01/2026

Dis tyd vir goeie kos, lekker geselskap en โ€™n skaapspitbraai om oor huis toe te skryf! ๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅSoos wat almal altyd doen!
Kom eet saam met jou vriende en familie.
๐Ÿ“ž Bespreking is noodsaaklik โ€“ moenie uitmis nie!

Deel met almal!

โœจ Kom beleef die Liggiesfees & Kersmark by ons Kerk! ๐ŸŽ„Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die liggies begin skitte...
28/10/2025

โœจ Kom beleef die Liggiesfees & Kersmark by ons Kerk! ๐ŸŽ„

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die liggies begin skitter en die feestelike geure in die lug hang! ๐ŸŒŸ
Kom kuier saam met ons vir โ€™n magiese aand vol lig, musiek, heerlike kos, gesellige stalletjies en ware Kersfees-vreugde.

๐Ÿ›๏ธ Baie uitstallers met handgemaakte geskenke en feestelike produkte
๐Ÿ” Smullekker kosstalletjies vir oud en jonk
๐Ÿ’ก Pragtige liggies wat jy beslis nie wil misloop nie!

Bring jou familie en vriende, en kom geniet die wonder van Kersfees saam met ons โ€” onder โ€™n hemel vol liggies!

Liggiesfees & Kersmarkโœจ


Potpourri Uitpakmark

Deel asseblief met almal - dan kan dit lekker versprei.  More is ons basaar.  Kom maak gerus 'n draai.  Daar gaan lekker...
24/10/2025



Deel asseblief met almal - dan kan dit lekker versprei.

More is ons basaar. Kom maak gerus 'n draai. Daar gaan lekker kos te koop wees, koeldrank, koffie, tee, cuppuchino. Pap & Kaiings....

Kom en geniet!  Bring almal saam.  Heerlike koffie/tee, cuppuchino.  Daar gaan heerlike koek wees!  Uitstallers.  Om nie...
22/10/2025

Kom en geniet! Bring almal saam. Heerlike koffie/tee, cuppuchino. Daar gaan heerlike koek wees! Uitstallers. Om nie te praat van die pannekoek nie. Kerrie en rys, Vetkoek en mince. Pap en kaiings. Julle moet kom proe!

Hoek van Thabo Mbeki & Biccard straat.

Deel met almal!  Kom maak 'n draai!  Kom sรช hallo!
20/10/2025



Deel met almal! Kom maak 'n draai! Kom sรช hallo!

Dis weer tyd! VLEIS teen BEKOSTIGBARE pryse! Moenie vergeet van die heerlike basaar PANNEKOEK nie! Baie stalletjies waar...
16/09/2025

Dis weer tyd! VLEIS teen BEKOSTIGBARE pryse! Moenie vergeet van die heerlike basaar PANNEKOEK nie! Baie stalletjies waar jy kersgeskenke kan kom kry solank!

Hervormde Kerk Pietersburg
H/v Thabo Mbeki & Biccard str.

Boek jou stalletjie by Attie Smit. Sy nommer is op die foto! Deel asb sommer met ALMAL!

03/06/2025
Die mark maak slegs vandag vroeer toe vir Hemelvaart.  Die res van die tyd bly soos dit was.
29/05/2025

Die mark maak slegs vandag vroeer toe vir Hemelvaart. Die res van die tyd bly soos dit was.

Amper tyd!  En dan die skaap op die spit braai ook Vrydag!  Bespreek vandag vir jou en jou gesin en bring sommer jou vri...
27/05/2025

Amper tyd! En dan die skaap op die spit braai ook Vrydag! Bespreek vandag vir jou en jou gesin en bring sommer jou vriende saam! Dan hoef jul nie Vrydag te kook nie!

As jy wil, kan jy dit ook as 'n wegneem ete bestel! Kontak ver Valerie op 083 324 2886 om te bespreek!!

26/05/2025

Address

29B Thabo Mbeki Street
Polokwane
0700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Pietersburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Pietersburg:

Share