07/09/2026
ππ§π¬ π―π’ππ« ππ π£πππ« π―ππ§ ππ πππ«π€ ππ’π§πππ¨π°π§.
Ons bedank almal vir die geseΓ«nde naweek en hulle bydraes en opoffering by Jannie du Toit Vrydag oggend en die wonderlike Sondag Erediens saam die Hervormde en Gereformeerde Gemeente Pinetown waar ons geskiedenis gemaak het as 3 Gemeentes saam.
Die deel van ons geskiedenis saam en die samesyn was 'n belewenis. Groot dank aan al die oud lidmate wat ook die gebeurtenis saam met ons kom vier het.