NG Kerk Hayfields

NG Kerk Hayfields As huisgesin van God drie-enig, verheerlik ons Hom, versorg ons mekaar, en bring ons hoop en hulp.

13/06/2026

n Mens

Ken jy ‘n mens?
Een wat die lewe ken
die vreug en vrede
van gee en neem.
Of ‘n mens van hubris,
narsistiese selfbelang
en gierig alles gryp.
met selfs mensverlies.
Ken jy ‘n mens?
Wat weet van vergewe
van versoening nastreef,
‘n liefde wat sonder grense
wat altyd weer die beste
soek vir sy medemens!

Leon Forsman ©️

11/06/2026

Brood

Heer!
Hier is ek om U te dien.
Sulke kerklik, vrome taal
vind mooi akkoorde musikaal.
Maar dien is neer te daal
tot by die stukkend en die siek.
Self te breek soos brood.
Soos dié van die laaste avondsmaal
asof vir heel die laate maal, Heer.

Leon Forsman ©️

Anri begin vandag werk. Ons is trots op jou Poppelooi
01/06/2026

Anri begin vandag werk. Ons is trots op jou Poppelooi

31/05/2026

Address

51 Dryden Road
Pietermaritzburg
3201

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 10:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 11:30

Telephone

+27333965543

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Hayfields posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Hayfields:

Share