NG Kerk Philadelphia

NG Kerk Philadelphia Die NG gemeente Philadelphia is op 16 Desember 1863 gestig as die 68ste gemeente van die NG Kerk in Suid-Afrika.

02/06/2026
🌱 TOE HET GOD GESê... EN DAAR WAS LEWE! 🌱Môre is "Biddag vir Ekologie" en ons staan stil by GOD se skepping, die skoonhe...
30/05/2026

🌱 TOE HET GOD GESê... EN DAAR WAS LEWE! 🌱

Môre is "Biddag vir Ekologie" en ons staan stil by GOD se skepping, die skoonheid van SY handewerk en ons roeping om die skepping lief te hê, te beskerm en te versorg.

🌱 JY IS BAIE WELKOM!!! 🌱

🌿 PINKSTERFEES – môreoggend om 09:30 🌿Tema: Loof die Here, o my siel!📖 Skriflesing: Psalm 103🍞🍷 Ons vier ook saam Nagmaa...
23/05/2026

🌿 PINKSTERFEES – môreoggend om 09:30 🌿

Tema: Loof die Here, o my siel!
📖 Skriflesing: Psalm 103
🍞🍷 Ons vier ook saam Nagmaal tydens die erediens

Psalm 103 herinner ons aan die Here se goedheid, genade en trou, om met dankbare harte terug te kyk en die Here te loof en prys met ons hele wese!

Kom vier saam FEES. Jy is BAIE hartlik welkom 💛!!

Address

Church Square
Philadelphia
7304

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Philadelphia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Philadelphia:

Share