NHK Parys

NHK Parys Hierdie is die amptelike facebook blad van die Nederduitsch Hervormde Kerk Parys. Ons plaas elke Sondag 'n lewendige stroom van ons eredienste.

Hier plaas ons ook advertensies vir toekomstige byeenkomste. "HIER IS CHRISTUS ALLES EN IN ALMAL"! Nederduitch Hervormde Kerk Van Afrika Parys. Ons wil die Gemeenskap dien en die Woord van God verkondig.

06/09/2026

SEISOENE - PREDIKER 3:1-15

04/09/2026
Liewe GemeenteDit is altyd lekker om na die vaal seisoen weer nuwe lewe om ons te sien. Nuwe blare en blomme bot en al d...
04/09/2026

Liewe Gemeente
Dit is altyd lekker om na die vaal seisoen weer nuwe lewe om ons te sien. Nuwe blare en blomme bot en al die diertjies maak weer hul verskyning. Alles is mooi en nuut.
So werk God ook in ons lewe, hy maak die slegte tye in ons lewens weer nuut en beter. Ons wil dit vier deur so vrolik moontlik aan te trek 6 September.
Ons sal pen en papier in die saal by ons posbussie hê waarop jul die name van die mense of kinders wat kreatief was op kan skryf. Pos dit dan in ons posbus. Ons sal dan daaruit wenners kies!
Ons wil graag pret saam met die hele gemeente hê.

Van die Kategese groepie

30/08/2026

Wat sal die eienaar van die wingerd nou doen
MARKUS 12 1:12

28/08/2026

Goeiedag, dit is met hartseer dat ons u in kennis stel van ds Hennie (HF) Louw (56) (Drie Riviere) se afsterwe. Ons innige simpatie gaan aan sy familie.

Kommissie van die Algemene Kerkvergadering

27/08/2026
23/08/2026

│ ONS TUIS AMOT │
AMOT Gholfdag is om die draai! Volgende Saterdag, 28 Augustus, is dit tyd om die setstokke uit te haal en saam met ons ’n heerlike dag op die gholfbaan te geniet!
Kom speel, kuier en ondersteun Ons Tuis AMOT. Ons sien uit daarna om julle op die baan te sien!

23/08/2026

As Wysheid kon praat. Spreuke 8:1-21 & 32-36

NHKA Parys Bybelse ete 2026
21/08/2026

NHKA Parys Bybelse ete 2026

16/08/2026

Godelike Liefde Hoekom wil God die mens red?
Hosea 11

Address

Corner Of Loop And Paulsen Str
Parys
9585

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27568115026

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Parys:

Shortcuts

Share

Category