07/09/2026
'n Proses van suiwering.
Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en in Sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik. Psalm 2:5.
Integniteit is noodsaaklik vir leierskap wat God eer. Net soos suiwer goud die resultaat is van 'n suiwel- eringsproses wat die metaal suiwer en met vuur toets, is 'n lewe van integriteit die resultaat van 'n suiweringsproses waarin jy draaglik getoets word om die suiwerheid van jou hart te toets.
As God sien jou gedagtes en dade word toemenend suiwer deur sy toetsing, is jou karakter besig om meer soos Syne te word en is jy geleidelik besig om te verander in iemand met integriteit.
Is jou karakter besig om meer of minder soos God sin te word?