Voetlig Kinder Bedieninge Petro Kotze

Voetlig Kinder  Bedieninge Petro Kotze NPO 161-612. Ons kinders lè ons na aan die hart. Met ons kinderkombuis, Dagsorgsentrum en Nasorgsentrum bring ons hoop.

Voetlig Bedieninge is 'n nie winsgewende bediening en is suiwer gemik op die geestelike bediening deur die Heilige Gees, armsorg en algemene opheffing onder die afrikaans-sprekende inwoners van Orkney Vaal en omliggende areas. Daar is tans ongeveer 53 gesinne in Voetlig gemeente en baie van hulle is afhanklik van die kerk vir kospakkies, fisiese, geestelike en emosionele versorging.

Lieflike lente reen! Ons afdak het heerlike kuierplek op so n reendag. So blessed!
07/09/2026

Lieflike lente reen! Ons afdak het heerlike kuierplek op so n reendag. So blessed!

Kos is op die tafel...
02/09/2026

Kos is op die tafel...

01/09/2026
Kyk ons mooi kuns werke!
24/08/2026

Kyk ons mooi kuns werke!

Ondersteun asb ons projek. Aflaaipunt Vrydag middag 3uur ook in Klerksdorp.
24/08/2026

Ondersteun asb ons projek. Aflaaipunt Vrydag middag 3uur ook in Klerksdorp.

Baie geluk Chenè! Ons is supertrots op jou slimkop!
20/08/2026

Baie geluk Chenè! Ons is supertrots op jou slimkop!

Address

17 Carlyle Avenue
Orkney
2621

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voetlig Kinder Bedieninge Petro Kotze posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share