06/09/2026
🙌Kom dank JESUS vir die prys wat Hy vir jou sonde betaal het
📣Sondag 10:00 by AGS Orkney
🤝Besoekers is WELKOM!
👑KINDERS 3j-Gr.7 gaan leer om Giant Slayers te word by 👑KINGDOM KIDZ Kinderkerk
☕Filter Koffie & goeie geselskap na die diens.