Overstrand Bybelgemeente

Overstrand Bybelgemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Overstrand Bybelgemeente, Religious organisation, Onrus.

Overstrand Bybelgemeente is ‘n gemeente in sy baba skoene wat gestig is met die doel om die Evangelie van Jesus Christus in die Overstrand te leef en te verkondig en ook om ‘n tuiste te wees vir ware gelowiges wat begeer om Christus te volg. .

Ons diens begin 9:00. Volg op YouTube
03/04/2026

Ons diens begin 9:00. Volg op YouTube

Kyk na die Lam

Volg vanoggend se diens op YouTube. Overstrand Bybelgemeente. Klink op hierdie skakel:
29/03/2026

Volg vanoggend se diens op YouTube. Overstrand Bybelgemeente. Klink op hierdie skakel:

Share your videos with friends, family, and the world

04/08/2025
Karo besig met dissipelskap 101. 😁 TITUS 2:3-5 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, ...
04/08/2025

Karo besig met dissipelskap 101. 😁 TITUS 2:3-5 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is, [4] sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê, [5] ingetoë te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie.

https://bible.com/bible/5/tit.2.3-5.AFR53

13/07/2025

Jou verantwoordelikheid tot the Kerk - Romeine 12

06/07/2025

Eensgesindheid - Fil 2:1-4

29/06/2025

The Radical Love of Jesus - Matt 5:38-42

Address

Onrus
7201

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overstrand Bybelgemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share