05/06/2026
π JY WORD UITGENOOI! π
Kom beleef βn kragtige oggend in die teenwoordigheid van die Here! βοΈβ¨
π Sondag, 14 Junie 2026
β° 09:00
π Lede in Christus Kerk
Thabo Mbeki Dr. 106
Nylstroom / Modimolle
π€ Dr. Chris & Pastoor Bettie Marx bedien met Woord en Sang πΆπ₯
π« Moenie dit mis nie β jy wil daar wees!
Kom saam, bring jou familie en vriende π€
β¨