Fokus Deo: Jesus is Lewe - Jesus is Life

Fokus Deo: Jesus is Lewe - Jesus is Life Gemaklik, Modern, Vriendelik - Geen Veroordeling - Bely die Woord - Heilige Gees is baie Belangrik Ons is 'n Jesus-gemeente vir die gemeenskap.
(1)

Ons bestaan om God te eer deur mense aan Jesus voor te stel en Hom saam, ten volle, te volg. We are a Jesus congregation for the community. We exist to honour God by introducing people to Jesus and together, fully follow Him.

27/05/2026

Every man is as close to God as he wants to be - A.W. Tozer

Make an effort!

Vanaand is George van Schalkwyk saam met one - kom geniet die diens (en ete vooraf) saam met ons!17:30 Eet ons almal saa...
22/05/2026

Vanaand is George van Schalkwyk saam met one - kom geniet die diens (en ete vooraf) saam met ons!
17:30 Eet ons almal saam
18:30 Spesiale diens met George - bring you vriende en familie.

Praise and Worship night tonight - with Carl Kitshoff 17:30 Supper starts - its free18:30 Service startsKom sing en loof...
16/05/2026

Praise and Worship night tonight - with Carl Kitshoff
17:30 Supper starts - its free
18:30 Service starts

Kom sing en loof die Here saam ons vanaand, met Carl Kitshoff
Ons begin 17:30 saam eet - almal welkom
18:30 begin die diens!

1. Bring jou gesin na werk en kom eet gratis by Fokus Deo vanaf 17:30.2. Kom leer oor die Heilige Gees saam met Deon Swa...
15/05/2026

1. Bring jou gesin na werk en kom eet gratis by Fokus Deo vanaf 17:30.
2. Kom leer oor die Heilige Gees saam met Deon Swart vanaf 18:30.
Kom leer en dien die Heer saam met ons!

Fokus Deo, h/v Tamsen en Kroepstrate, Modimolle

Kom ons soek Jesus op hierdie dag en elke dag!Ons eet saam vanaf 17:30 - gratis, bring you familie en vriende!
13/05/2026

Kom ons soek Jesus op hierdie dag en elke dag!
Ons eet saam vanaf 17:30 - gratis, bring you familie en vriende!

08/05/2026
Ons begin 14 mai op Hemelvaartdag - kom na werk - eet saam met ons elke aand 17:30 - die besondere dienste begin 18:30 e...
08/05/2026

Ons begin 14 mai op Hemelvaartdag - kom na werk - eet saam met ons elke aand 17:30 - die besondere dienste begin 18:30 elke aand. Kom beleef dit - dis 'n besondere tyd!

04/04/2026

Sondag - 5 April 2026 - Sunday

08:00 Afrikaanse Diens
09:30 Afrikaanse Diens
11:15 English Service

Hoop om jou daar te sien! Kom vier Jesus se Opstanding met ons!
Hope to see you there! Come celebrate Jesus' Resurrection with us!

Address

94 Kerkstraat (h/v Tamsen En Kerkstrate)
Nylstroom
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fokus Deo: Jesus is Lewe - Jesus is Life posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fokus Deo: Jesus is Lewe - Jesus is Life:

Share