NG KERK Waterberg

NG KERK Waterberg NG GEMEENTE WATERBERG IS 'N FONTEIN WAARUIT GOD SE LEWENDE WATER VLOEI.
Élkéén deur die Heilige Gees 'n oop kanaal waardeur God se lewende water vloei...

Kanselnuus 31 Mei 2026
29/05/2026

Kanselnuus 31 Mei 2026

Gospelfees 23 Mei 2026
25/05/2026

Gospelfees 23 Mei 2026

KANSELNUUS 24 MEI 2026
22/05/2026

KANSELNUUS 24 MEI 2026

15/05/2026
KANSELNUUS 10 MEI 2026
08/05/2026

KANSELNUUS 10 MEI 2026

Goeie dag almal👋😁Hier is die voorlopige program vir die Gospelkonsert.  Daar gaan baie kosstalletjies wees - Ons gemeent...
07/05/2026

Goeie dag almal👋😁Hier is die voorlopige program vir die Gospelkonsert. Daar gaan baie kosstalletjies wees - Ons gemeente gaan poeding, melkkos en sop&brood verkoop. So ondersteun gerus hierdie geleentheid aangesien dit ook geld inbring vir ons gemeente.Dankie!

Ons deel met julle 2 foto's van die kos wat ons maandeliks vir Allimentasie koop en 'n hele paar gesinne so help om te l...
07/05/2026

Ons deel met julle 2 foto's van die kos wat ons maandeliks vir Allimentasie koop en 'n hele paar gesinne so help om te lewe 'n bietjie makliker te maak. Dankie vir almal wat ons help met die aankoop, aanry en verspreiding van hierdie kruideniersware. Julle is van groot waarde vir ons!

Kanselnuus 26 April 2026
24/04/2026

Kanselnuus 26 April 2026

Kanselnuus 19 April 2026
17/04/2026

Kanselnuus 19 April 2026

Address

Kerkstraat 112/Posbus 61
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27147173897

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG KERK Waterberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG KERK Waterberg:

Share