CFR - AGS Nigel

CFR - AGS Nigel Ons Visie:
Om die koninkryk van God te bou, uit te brei en herlewing te bewerkstellig. (Matt 11:12)

Ons Missie:
Elkeen; Bereik Een; Leer Een (Matt 28:19)

06/09/2026

Vir meer inligting oor die gemeente, gaan na: agsnigel.co.za.
Indien u wil saai in die gemeente:
AGS van SA- ABSA Bank
Rek nommer: 270 140 440
Tak: 334 743
Verwysing: voorletters en Van

TEL:011 - 568 6361 072 179 7851

CCLU Licence number: 577185
Internal reference: C22 -1172514

Pastoor Welie Olivier het ons gister weer geseën met 'n ongelooflike woord! Wat is een ding wat vir jou uit gestaan het,...
24/08/2026

Pastoor Welie Olivier het ons gister weer geseën met 'n ongelooflike woord! Wat is een ding wat vir jou uit gestaan het, of wat jy in die week saam met jou gaan dra?

Sit jy vandag en wag op 'n antwoord van die Here af? Comment "ek wag" en ons tree in gebed in saam met jou!
12/08/2026

Sit jy vandag en wag op 'n antwoord van die Here af? Comment "ek wag" en ons tree in gebed in saam met jou!

Komende Sondag is vrouedag! Ons vier die vroue in ons gemeente en is opgewonde dat een van ons eie die Woord van God met...
06/08/2026

Komende Sondag is vrouedag! Ons vier die vroue in ons gemeente en is opgewonde dat een van ons eie die Woord van God met ons gaan deel! Almal is welkom! Ons sien daarna uit om elkeen van julle te sien!

Ons wil graag hoor watter dame vier jy in jou lewe? Comment en vertel ons!

Wat 'n voorreg om God se Woord te kan lees en daaruit te leer!
29/07/2026

Wat 'n voorreg om God se Woord te kan lees en daaruit te leer!

21/07/2026

Weet ons nog waar ons hulp vandaan kom?

“Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.
Psalm 121:1–2”

Opname beskikbaar op aanvraag.

Weens tegniese probleme gaan ons livestream vir 'n rukkie nie beskikbaar wees nie.Die goeie nuus is dat die kerk steeds ...
17/06/2026

Weens tegniese probleme gaan ons livestream vir 'n rukkie nie beskikbaar wees nie.

Die goeie nuus is dat die kerk steeds voortgaan in persoon! Hoekom van die rusbank af kyk as jy saam met mede-gelowiges kan aanbid, kuier en geestelik groei? Ons sien uit daarna om jou hierdie Sondag by die kerk te verwelkom!

Benodig jy 'n opname van 'n diens? Kontak gerus die kerkkantoor en ons help jou graag >> [email protected]

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons Goue Jare en nooi gerus iemand saam. Ons sien uit daarna om u hier te ontvang...
04/05/2026

Kom geniet 'n heerlike oggend saam met ons Goue Jare en nooi gerus iemand saam. Ons sien uit daarna om u hier te ontvang. Die kunstenaars word geborg deur ons vriende van AVBOB. CFR groete.

01/05/2026

Address

Johan Vd Merwerylaan 19, Visagie Park
Nigel
1490

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 11:00

Telephone

+27115686361

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CFR - AGS Nigel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to CFR - AGS Nigel:

Shortcuts

Share