Nigel SDA Kerk

Nigel SDA Kerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nigel SDA Kerk, Religious organisation, Nigel.

18/11/2021
Baie dankie aan almal wat gehelp het om klere te verkoop by Angelo Mall ten bate van ons kosprojek vir die armes.Ons gem...
14/10/2021

Baie dankie aan almal wat gehelp het om klere te verkoop by Angelo Mall ten bate van ons kosprojek vir die armes.
Ons gemeente het sedert die begin van Grendeltyd baie behoefdige families bygestaan. Hierdie projek was deur ons eie mensies geldelik ondersteun maar die behoefdes het eenvoudig net te groot geword en ons geldjies het opgedroog.
Ons sal die klere verkope dus meer gereeld doen.

Sou jul dalk betrokke wou raak of dalk geldelik wil ondersteun, skakel gerus vir Jan Pretorius op 0832506363

14/10/2021
***HIERDIE KAMP IS AFGESTEL***Goeie more,Kom deel in 'n onvergeetlike naweek van Geestelike verryking in die bos.Hiermee...
24/08/2021

***HIERDIE KAMP IS AFGESTEL***

Goeie more,
Kom deel in 'n onvergeetlike naweek van Geestelike verryking in die bos.
Hiermee die inligting vir Nigel kerk kamp en Familie verrykings naweek:
Datum: 22-24 Okt 2021
Plek: Leeuwspoor Wildreservaat net buite Rustenburg
Sprekers: Lr. Hannes Fourie & Lr. Martinus Furstenburg
Besprekings moet asb deur Geneve 0832503698 voor 31 Aug geplaas word.
Kostes R1000 per rondawel wat 5 slaap (basies R200 per persoon vir die hele naweek)
Rondawels kan gedeel word.
Bring saam:
Bybel, Komberse, kos, stapskoene, swemklere en handoek.
Daar is 'n volle toegeruste kombuis met 'n ketel, klein stoof en yskas. Daar is ook braai geriewe.
Saamry geleenthede kan ook gereël word onder mekaar.
Dit sal 'n naweek wees wat julle nooit sal vergeet nie.

http://www.leeuwspoor.co.za/

https://www.facebook.com/Leeuwspoor-Wildreservaat-414907535364388/

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering1-5 April 2021Sprekers vir die Jeug:Sabbat03 Apr 2021: 09h00 JEUG - Lr. Hendrik de Wi...
03/04/2021

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering
1-5 April 2021
Sprekers vir die Jeug:

Sabbat
03 Apr 2021: 09h00 JEUG - Lr. Hendrik de Winnaar - Die Kerk is te vol
Skakel:
https://youtu.be/9SrKN_6MglM

03 Apr 2021: 11h00 JEUG - Scotty Mayer - Hollywood Spirit
Skakel:
https://youtu.be/ooCcTRx3I4E

03 Apr 2021: 15h00 JEUG - Lr. Werner Eiselen - Gebruik My: Die goeie spioen
Skakel:
https://youtu.be/E44F2ia-I44

03 Apr 2021: 17h00 JEUG - Lr. Jaco Jordaan - Wonderbaar, Raadsman, Sterke God - Stuur My
Skakel:
https://youtu.be/hsnP-Efeg2o

Sondag
04 Apr 2021: 07h00 JEUG - Lr. Ruan Gloy - Genadegawes het geen ouderdomsbeperking nie
Skakel:
https://youtu.be/UtVDAvemm6s

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering1-5 AprilSprekers vir die Jeug:Donderdag01 Apr 2021: 19h00 JEUG - Lr. Jacques Venter - Opsetlike InisiasieVrydag02 Apr 202...

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering 1-5 April 2021Program vir die Junior en Kinderhoekie:Sabbat03 Apr 2021: 09h00 Junior...
03/04/2021

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering
1-5 April 2021
Program vir die Junior en Kinderhoekie:

Sabbat
03 Apr 2021: 09h00 Junior - Panorama & maatjies - "Hoor jy die sagte stemmetjie"
Skakel:
https://youtu.be/saUrG_nbMnY

03 Apr 2021: 09h00 Kinderhoekie - Abram beproef in Egipte
Skakel:
https://youtu.be/thzkfl2Dbp0

03 Apr 2021: 15h00 Junior - Tzaneen, Hoedspruit & vriende - "Kan jy mense vertel"
Skakel
https://youtu.be/Zf0fa1RRx_Q

03 Apr 2021: 15h00 Kinderhoekie - "Lot kies die beste grond"
Skakel:
https://youtu.be/fa9NuEP19A4

Liedjies: DundeeBybelstorie: Samuel : PanoramaSpesiale item: Esterhuizen gesinPraatjie: Panorama - BurgersPraktiese les: Jovan HavengaSpesiale item: MiniekeS...

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering 1-5 April 2021Sprekers vir die Volwassenes:Vrydag02 Apr 2021: 09h00 VOLW - Lr. Hein ...
03/04/2021

Afrikaanse Virtuele Kampvergadering
1-5 April 2021
Sprekers vir die Volwassenes:

Vrydag
02 Apr 2021: 09h00 VOLW - Lr. Hein von Hörsten - Jou skeefgooi word My raakgooi!
Skakel:
https://youtu.be/CJtfhR_j6cI

02 Apr 2021: 11h00 VOLW - Lr. Jacques Venter - Christelike Nabyheid
Skakel:
https://youtu.be/TMejpb2-rSk

02 Apr 2021: 15h00 VOLW - Lr. Mornay du Plessis - Gebruik my tot dit seermaak
Skakel:
https://youtu.be/lvQJbMikeZY
02 Apr 2021: 17h00 VOLW - Lr. André Niemandt - Die Wetenskap van Bruikbaarheid
Skakel:
https://youtu.be/hKz4cBYqGY4

02 Apr 2021: 19h00 VOLW - Lr. Corrie Venter - Vir 'n tyd soos hierdie
Skakel:
https://youtu.be/Z30ogmU9IFY

Sabbat
03 Apr 2021: 07h00 VOLW - Lr. Werner van Wyk - Tot in die hart van die draak
Skakel:
https://youtu.be/z83r2kQP44g

Nigel en Sedaven kerk Jeug het vir Jeugdag ń poppekas opvoering gedoen by Exsalleer Opvoeding sentrum in Heidelberg.Groo...
27/03/2021

Nigel en Sedaven kerk Jeug het vir Jeugdag ń poppekas opvoering gedoen by Exsalleer Opvoeding sentrum in Heidelberg.
Groot en jonk kon hulself inleef in die opvoering en het ook lekker saam liedjies gesing.

Address

Nigel
1491

Opening Hours

09:15 - 10:30
11:00 - 00:00

Telephone

+27833715567

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nigel SDA Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share