EG Kerk - Nigel

EG Kerk - Nigel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from EG Kerk - Nigel, Religious organisation, h/v Standaard straat en Vierde laan, Nigel.

04/11/2025
Jeug aan - 24 Oktober 2025 Wafels, Roomys en 'n fliek
24/10/2025

Jeug aan - 24 Oktober 2025
Wafels, Roomys en 'n fliek

13/04/2024

Voorbiddings lys: oom Nic en Annie Lourens, Ouma Koekies, Retha du Preez, Poppie van der Merwe, Cherle Beyers, Johan Smith, Hansie van Wyk, Robert Coetzee, Ria Lewis, Martin Bekker, Eunice en Wikus van Aswegen, Marie Lloyd en broer Andries, Martie Fisher, Ds Martin Smit, Gideon Swart, Ds Herman se broer Pieter (Stepdown), Ariska Dicks, Lenie Pretorius, Stephne Jacobs, Rina du Toit (Stepdown) Flooi Henning, Hester Hattingh (1 Mil hospitaal) Boodskap 10 uur en die aanddiens om 6 uur. Bid ook vir die Predikante konferensie en sprekers, die ASK vergadering en 80 ste verjaarsdag vieringe by Eden. Geseënde aand vir u elkeen..

28/03/2024

Goeie môre geliefdes, ons wil u net herinner die Goeie Vrydag diens môre oggend 8 uur en Sondag oggend 10 uur die nagmaal. Mag u dag en naweek verder geseënd wees.

Jeug dag 9 Maart 2024
20/03/2024

Jeug dag 9 Maart 2024

02/03/2024

Voorbiddings lys: oom Nic en Annie Lourens, Ouma Koekies, Retha du Preez, Poppie van der Merwe, Cherle Beyers, Johan Smith, Robert Coetzee, Ria Lewis, Eunice en Wikus van Aswegen, Desere Cronjé, Marie Lloyd en broer Andries, Ds Martin Smit, Gideon Swart, Ds Herman se broer Pieter (nog in Step down ), Oom Jan Greyling ( Suikerbos Oord Siekeboeg) oom Piet en Marinda de Villiers, Martin Bekker, Rina du Toit, Stephne Jacobs, Gerrie Kroukamp.

Boodskap môre oggend 10 uur en aand 6 uur. Sien mekaar daar en bid vir die dienste asseblief.

Mag ons met 'n voorbereide hart en verwagting kom om te hoor wat die Here vir ons wil sê. Geseënde nagrus vir u elkeen.. Die Here is steeds ons Bewaarder en Hoorder van gebed.

Address

H/v Standaard Straat En Vierde Laan
Nigel
1491

Opening Hours

Wednesday 06:30 - 19:30
Saturday 06:30 - 07:30
Sunday 10:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27118144636

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk - Nigel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share