Shalom Mosselbaai

Shalom Mosselbaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Shalom Mosselbaai, Church, 3 Kershout, Heiderand, Mossel Bay.

06/09/2026

Moenie vandag alleen deur die lewe stap nie.

Gaan beleef hoop, geloof en God se teenwoordigheid saam met ‘n geestelike familie 🔥

04/09/2026

ARC CONFERENCE 2026

Shalom, Montana-leiers en -kampusse het hierdie week die ARC-konferensie bygewoon. Dit is elke jaar ’n wonderlike tyd waar ons soveel leer en kan groei in ons bedieninge. Wat ’n voorreg om deel van so ’n groot gemeenskap te kan wees, asook die geleentheid te hê om te groei en te leer.

Ons kan nie wag vir hierdie Sondag se spesiale diens met Pastoor Henry Young nie. Nooi iemand en join ons Sondag!
03/09/2026

Ons kan nie wag vir hierdie Sondag se spesiale diens met Pastoor Henry Young nie.

Nooi iemand en join ons Sondag!

Ons nooi jou uit om ons te join Sondag!
28/08/2026

Ons nooi jou uit om ons te join Sondag!

Baie geluk aan ons eie Pastoor Marnus Brummer met Pastoor se verjaarsdag vandag!Mag die jaar wat kom ‘n jaar van vervull...
25/08/2026

Baie geluk aan ons eie Pastoor Marnus Brummer met Pastoor se verjaarsdag vandag!

Mag die jaar wat kom ‘n jaar van vervulling wees en ‘n jaar wees vol van God se seën.

Dankie vir Pastoor se mooi voorbeeld van ‘n ware godsman.

Ons is lief vir Pastoor.

22/08/2026
Ons nooi ALMAL vir ‘n spesiale diens hierdie Sondag 9 uur met Lynette Beer. Daar is nog ‘n handjie vol kaartjies beskikb...
20/08/2026

Ons nooi ALMAL vir ‘n spesiale diens hierdie Sondag 9 uur met Lynette Beer.

Daar is nog ‘n handjie vol kaartjies beskikbaar ook vir die Saterdag, so dames moet nie uitmis nie. Kry nou dadelik jou kaartjie.

11/08/2026
Ons is opgewonde om weer saam met ons kerk familie te kuier. Kom word deel!Shalom Mosselbaai3 Kershout straatHeiderand
08/08/2026

Ons is opgewonde om weer saam met ons kerk familie te kuier.

Kom word deel!

Shalom Mosselbaai
3 Kershout straat
Heiderand

Ons sê vandag baie gelukkige 60ste verjaarsdag aan Pastoor Lorentz La Grange, Visioenêre leier van die Shalom netwerk en...
07/08/2026

Ons sê vandag baie gelukkige 60ste verjaarsdag aan Pastoor Lorentz La Grange, Visioenêre leier van die Shalom netwerk en ook die Nasionale Sameroeper van ons PPK Denominasie.

Lekker verjaar Pastoor en mag die seën van die Here oorvloedig wees op jou lewe.

Address

3 Kershout, Heiderand
Mossel Bay

Telephone

+27785268635

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Mosselbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Shalom Mosselbaai:

Shortcuts

Share

Category