02/09/2026
Ons nooi jou uit na ons Geesvervulde dienste, waar genesing en bevryding steeds plaasvind. 🙏🔥
’n Plek waar mense se lewens verander!
Kom ervaar die teenwoordigheid van God en laat Hom jou lewe aanraak.
Ons sien daarna uit om jou Sondag-oggend te sien!
Jy is hartlik welkom! ❤️