Volle Evangelie Kerk Nelspruit

Volle Evangelie Kerk Nelspruit Volle Evangelie Kerk Nelspruit Ons is dankbaar vir ons funksionele kerkgronde. Kom loer in en leer meer.

Volle Evangelie Kerk Nelspruit staan bekend as Vollies. 'n Kerk vir families. 'n Kerk waar almal welkom is en gou deel word van 'n familie.

09/09/2026
Vollies Damestee saam met Ivy Sutton!🌸
09/09/2026

Vollies Damestee saam met Ivy Sutton!🌸

07/09/2026

Brothers in Christ here is the REVISED 2026 Mighty Men Conference Program📋 Join us this year at Klipspringer Lodge 📍Celebrating, growing and proclaiming Christ’s mighty name.

Register at https://mmclowveld.co.za for your FREE TICKET

06/09/2026
'n Baie spesiale verjaarstee vanoggend vir die dames wat in Augustus verjaar. Met die tema U Woord is n lig vir my pad.
29/08/2026

'n Baie spesiale verjaarstee vanoggend vir die dames wat in Augustus verjaar. Met die tema U Woord is n lig vir my pad.

🏡 Studio WOONSTEL TE HUUR – R5 900 p/mOp soek na ’n netjiese en rustige plek om jou eie te noem? Hierdie studio woonstel...
28/08/2026

🏡 Studio WOONSTEL TE HUUR – R5 900 p/m

Op soek na ’n netjiese en rustige plek om jou eie te noem? Hierdie studio woonstel is ideaal vir ’n enkelpersoo wat ’n veilige, rustige omgewing verkies.

✨ Eienskappe:

• 1 Badkamer
• Ruim oop vertrek
• Prepaid elektrisiteit
• Water: R200 per maand
• Rustige en aangename omgewing
• Geen troeteldiere toegelaat nie

💰 Huur: R5 900 per maand

📍 Ideaal vir iemand wat ’n rustige woonplek soek met beheer oor hul eie elektrisiteitsverbruik.

📞 Kontak ons gerus vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël. 0768255742

🏡 2- SLAAPKAMER WOONSTEL TE HUUR – R6 900 p/mOp soek na ’n netjiese en rustige plek om jou eie te noem? Hierdie 2-slaapk...
28/08/2026

🏡 2- SLAAPKAMER WOONSTEL TE HUUR – R6 900 p/m

Op soek na ’n netjiese en rustige plek om jou eie te noem? Hierdie 2-slaapkamer woonstel is ideaal vir ’n paartjie wat ’n veilige, rustige omgewing verkies.

✨ Eienskappe:
• 2 Slaapkamers
• 2 Badkamers
• Ruim leefarea
• Prepaid elektrisiteit
• Water: R200 per maand
• Rustige en aangename omgewing
• Geen troeteldiere toegelaat nie

💰 Huur: R6 900 per maand

📍 Ideaal vir iemand wat ’n rustige woonplek soek met beheer oor hul eie elektrisiteitsverbruik.

📞 Kontak ons gerus vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël. 0768255742

Address

Toevlugstraat 1
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

013 744 0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Nelspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Nelspruit:

Shortcuts

Share

Category