V.E.K Sóma Gemeente

V.E.K Sóma Gemeente Welkom by ons gemeente! Ons is 'n Afrikaans kerk in Louis Trichardt, Limpopo, onder Pastoor Rudi en Wilmeri Swart se leiding. Word deel van ons familie!

Kom vier Jesus se liefde, dien die gemeenskap, en groei saam in geloof. Volle Evangelie kerk LTt

13/09/2026

Die Blydskap in die Here

🌿 SONDAGDIENS 🌿Julle is hartlik genooi om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid! 🙏Ons tema vir die diens is:✨ “DIE B...
12/09/2026

🌿 SONDAGDIENS 🌿

Julle is hartlik genooi om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid! 🙏

Ons tema vir die diens is:

✨ “DIE BLYDSKAP IN DIE HERE” ✨

📖 “Die vreugde in die Here is julle krag.”
— Nehemia 8:11

Kom beleef saam met ons die vreugde wat ons nie uit omstandighede kry nie, maar in die Here vind. ❤️

🕘 Sondag | 09:00

Bring iemand saam en kom deel in ’n oggend van aanbidding, die Woord en die blydskap van die Here!

JY IS GENOOI! 🙌
Ons sien uit om jou daar te hê! ❤️

"Throwback" na laasweek se diens! 🎉✝️🎊Mag ons die naam van die Here dra met integriteit, liefde en hoop! 📖
12/09/2026

"Throwback" na laasweek se diens! 🎉✝️🎊
Mag ons die naam van die Here dra met integriteit, liefde en hoop! 📖

06/09/2026

Ydelike Aksies

Prys die Here vir ons pragtige gemeente! ✝️ Dankie Madeleen Erasmus vir die foto's! 📸 1 Korintiërs 13:13 📖 “En nou bly g...
01/09/2026

Prys die Here vir ons pragtige gemeente! ✝️ Dankie Madeleen Erasmus vir die foto's! 📸

1 Korintiërs 13:13 📖
“En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.”

30/08/2026

God In My Omstandighede

Ons almal gaan deur verskillende omstandighede. Soms is dit vreugde, soms uitdagings, vrae en onsekerheid. Maar die vraa...
29/08/2026

Ons almal gaan deur verskillende omstandighede. Soms is dit vreugde, soms uitdagings, vrae en onsekerheid. Maar die vraag is: Waar is God wanneer ek deur moeilike omstandighede gaan?

Hierdie Sondag kyk ons na die tema: 🔥 GOD IN MY OMSTANDIGHEDE 🔥

God is nie net die God van die goeie dae nie, Hy is God te midde van ons omstandighede. Hy is teenwoordig, Hy is getrou en Hy laat ons nie alleen nie.

Kom beleef saam met ons ’n besondere tyd van lofprysing, aanbidding, die Woord en God se teenwoordigheid. ❤️

📅 Sondag
⏰ 09:00
📍 V.E.K. Sóma Gemeente

Bring jou familie, nooi iemand saam en kom ontdek wat dit beteken om God binne-in jou omstandighede te ontmoet.

Ons sien uit om jou daar te hê! 🙌

Ons moedig elkeen aan wat kan, om asseblief môre by die Volle Evangelie Kerk LTT te kom bloedskenk.📍 Volle Evangelie Ker...
29/08/2026

Ons moedig elkeen aan wat kan, om asseblief môre by die Volle Evangelie Kerk LTT te kom bloedskenk.
📍 Volle Evangelie Kerk LTT
⏰ 10:00 – 11:30
Elke bloedskenking kan ’n ongelooflike verskil in iemand se lewe maak. Kom ons staan saam as gemeente en wys ons liefde deur iets so eenvoudig te doen wat ’n ander persoon se lewe kan help red. ❤️

Augustus is Vrouemaand, en ons is só opgewonde om julle uit te nooi na ’n heerlike Damesoggend by die Volle Evangelie Ke...
24/08/2026

Augustus is Vrouemaand, en ons is só opgewonde om julle uit te nooi na ’n heerlike Damesoggend by die Volle Evangelie Kerk! 🌷
📅 29 Augustus 2026
⏰ 09:00 – 11:30
📍 Volle Evangelie Kerk

Ons gaan die oggend lekker saam Praise & Worship, waarna daar ’n bedieningsessie sal volg. 🙏✨
Ons sluit die oggend af met heerlike koek en tee 🍰🫖want wat is ’n damesoggend sonder koek en tee? ☕🍰❤️

🎟️ Kaartjies: R150 per persoon
📞 Koop jou kaartjie by Wilmeri: 082 699 1740
🌸 Die oggend is oop vir AL die dames in ons gemeenskap.
Bring jou vriendinne, ma, suster, dogter of sommer net jouself 😁 kom kuier, aanbid en geniet ’n spesiale oggend saam met ons! ❤️

🎯 VOLLIES SKIET DAG – ALLE MANNE WELKOM! 🎯Manne, julle word hartlik uitgenooi na ’n lekker skietdag saam met ons! 💥📅 Sat...
24/08/2026

🎯 VOLLIES SKIET DAG – ALLE MANNE WELKOM! 🎯

Manne, julle word hartlik uitgenooi na ’n lekker skietdag saam met ons! 💥

📅 Saterdag, 17 Oktober 2026
📍 Soutpansberg Skietbaan – Louis Trichardt
💰 R150 per persoon

Kom kuier saam, skiet ’n paar rondtes, geniet die dag en sluit dit af met ’n lekker braai! 🥩🔥

🔫 Gonge skiet & teikens
🎯 Lekker skiet-aksie
🥩 Braai en kuier
👊 Goeie manne-tyd saam!

Kom kuier. Kom skiet. Kom braai. Kom geniet die dag!

👉 Registrasie is nodig – maak seker jy registreer betyds!

Alle gemeente manne is welkom! Bring ’n vriend saam en kom maak ’n lekker dag daarvan! 🇿🇦💥

Sien julle daar! 🎯🔥
Whatsapp groep skakel: https://chat.whatsapp.com/L5PTcykiGVOAJD08zZTp1R
Registrasie: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSex8EZNJKRhyE4e5H2RAABTFYXMjxWSAvxR28Ut6s7BLriwgw/viewform?usp=header

Address

63 Burger Street
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27795202844

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when V.E.K Sóma Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share