A2J Youth Group

A2J Youth Group A2J is a Senior Youth Group equiping next generation Christians

01/04/2015

IMAGINE INFO
Ons kom donderdag 18:00 by die Kerk bymekaar om info deur te gee. As jy nie daar kan wees nie, bel asb vir ds Corne (0722078350) om die info te kry. Sms ook asb jou size h**p vir hom. baie dankie

01/02/2015
01/02/2015

Hallo julle. A2J 5-6 uur VANDAG. As jy IMAGINE toe wil gaan (10-12 april) bring vandag j r400 saam. Reelings en koste oor VERVOER gaan ons nader aan d tyd deurgee. ONTHOU ook asb n pakkie koekies vir vanmiddag. Versprei d info asb

Vinnig d**k en praat!! 😄
25/01/2015

Vinnig d**k en praat!! 😄

Hallo julle. Sterkte vir die week se eksamens! Ons bid vir julle
03/11/2014

Hallo julle. Sterkte vir die week se eksamens! Ons bid vir julle

26/10/2014

A2J b
Vanaand 17:00 tot 18:30. Tema-MEGA MEMORY. Sien julle DAAR

15/10/2014
14/10/2014

Goeie naand. Sterkte vir die laaste kwartaal. Ons begin weer Sondag aand met A2J. soet wees en hou whatsapp dop vir info oor Sondag. Lekker dux

Sept 2014 afsluit
21/09/2014

Sept 2014 afsluit

18/03/2014

IMAGINE INFO
VERVOER: Ons gaan 06:00 Vrydag oggend ry. Wees dus van 05:30 by Kerk sodat ons kan Pak en regmaak om 06:00 te ry. Wees asb betyds.

WAT OM SAAM TE BRING: Tent (laat weet asb vir Corne as jy/julle eie tent bring),slaapgoed, hoed, sonbrandroom, reënjas, sambreel, flitslig, eetgerei, waterbottel, sakgeld (vir bv. Snoepie, T-h**p (R100), Live CD (R30) en stalletjies), gemaklike klere, warm klere vir die aandsessies, skoene, persoonlike medikasie, toiletware (bring 1 toitelrol. Slegs ‘biodegradable’ produte sal toegelaat word. Seep word voorsien, handdoek en swembroek (om in te stort), Bybel. Enige iets Anders wat NOODSAAKLIK is

ABLUSIE: Daar is beide permanente en tydelike toilette soos by ander feeste. Alle stort areas aan beide die ouens en meisies se Kant sal behoorlik afgeskort wees van buite maar nie noodwendig binne nie (bring jou swembroek).

SLAAPREëLINGS: Ouens en meisies sal in aparte tentdorpe bly en nooit in mekaar se areas toegelaat word nie. Ons gaan baie streng hieroor wees. Groepleiers sal saam met hul groepe slaap om ‘n oog te hou. Daar sal ook 24h sekuriteitspersoneel wees. Daar sal gemeenskaplike areas wees waar meisies en ouens saam kan kuier gedurende die dag.



NOODGEVALLE: Skakel die volgende nommers:

Corne 072 207 8350

Jandre 083 288 5426



Zanne 082 302 5109

Helene 084 069 4622

16/03/2014

alo daar. afsluiting vanmiddag, 17:00 tot 18:00 by MIKES. hoop ons sien julle daar. versprei asb die info. :)

Address

Erasmus Str 23
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

17:00 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A2J Youth Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share