Lewende Woord Kuruman

Lewende Woord Kuruman We are a Church based in Kuruman. Our vision: Building a Kingdom Minded Community

LEER ONS KEN Ontmoet vir Stephan Roets, ons Kinderkerk, Tegniese en Projekte Hoof by Lewende Woord Kuruman
08/09/2026

LEER ONS KEN

Ontmoet vir Stephan Roets, ons Kinderkerk, Tegniese en Projekte Hoof by Lewende Woord Kuruman

Hierdie week by Lewende Woord Kuruman ๐Ÿ˜ƒ
07/09/2026

Hierdie week by Lewende Woord Kuruman ๐Ÿ˜ƒ

SONDAG IS KERK! Ons nooi jou en jou gesin hartlik uit om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid, saam te kuier en God...
04/09/2026

SONDAG IS KERK!

Ons nooi jou en jou gesin hartlik uit om hierdie Sondag saam met ons te kom aanbid, saam te kuier en God se teenwoordigheid te beleef.

Kom net soos jy is โ€” jy is welkom! โค๏ธ

๐Ÿ“ Lewende Woord Kuruman

Sien jou Sondag!

Notas van Sondag se diens - Perspektief & Filters 'Jy is waardevol omdat jy aan God behoort.'
03/09/2026

Notas van Sondag se diens - Perspektief & Filters

'Jy is waardevol omdat jy aan God behoort.'

Dit is Sekretasessedag! Ons kan nie anders as om hierdie twee dames vandag uit te sonder nie. Elzaan en Vellie, dankie v...
02/09/2026

Dit is Sekretasessedag!

Ons kan nie anders as om hierdie twee dames vandag uit te sonder nie.
Elzaan en Vellie, dankie vir wie julle is.
Dankie dat julle elke taak, groot of klein, met soveel toewyding aanpak. Baie dankie vir dit wat julle doen en vir die unieke rolle wat julle elkeen speel in ons Gemeente.
Die werk wat julle doen gebeur soms stilweg agter die skerms, maar die waarde daarvan is groot en dit help ons om die roeping en visie wat God aan ons toevertrou het, met wysheid en verantwoordelikheid te bestuur.

Ons is dankbaar vir julle harte, getrouheid en die manier waarop julle julle gawes gebruik om die Here te dien.
Mag julle vandag weet dat julle raakgesien word, waardeer word en โ€™n baie belangrike deel van die span is.

Dankie vir julle onbaatsugtige diens en vir alles wat julle vir ons Gemeente beteken.

28/08/2026

Jo Black en Ilรกn van Staden kom Kuruman toe!

Ons nooi die hele gemeenskap en omgewing om saam met ons hierdie geleentheid te geniet.

๐Ÿ“… Saterdag | 29 Augustus 2026
๐Ÿ“ Laerskool Seodin, Kuruman
๐Ÿ•’ 15:00 โ€“ Ilan van Staden
๐Ÿ•• 18:00 โ€“ Jo Black
โœ… GRATIS toegang
โค๏ธ Donasies is welkom

Daar sal kos- en koeldrankstalletjies beskikbaar wees tussen die optredes.

โš ๏ธ Geen alkohol of eie kos/koelbokse word toegelaat nie.
Kom geniet 'n middag en aand van musiek, bediening, samesyn en goeie herinneringe. Ons sien uit daarna om iets besonders saam met die Kuruman-gemeenskap te beleef.

๐Ÿ“ž Navrae: Pierre Strydom โ€“ 073 184 0891

Jy en jou gesin is welkom hier.09:30 Lewende Woord Kuruman
22/08/2026

Jy en jou gesin is welkom hier.
09:30
Lewende Woord Kuruman

Ons kyk soms na God deur filters wat oor jare gevorm is. Dit kom van ons verlede, ons opvoeding, ons ervaring van aardse...
20/08/2026

Ons kyk soms na God deur filters wat oor jare gevorm is. Dit kom van ons verlede, ons opvoeding, ons ervaring van aardse pa-figure, seer, teleurstelling en selfs ons godsdienstige agtergrond.

Maar hierdie filters verander nie wie God werklik is nie. Dit beรฏnvloed net hoe ons Hom sien, ervaar en op Hom reageer.

Daarom is ๐‰๐ž๐ฌ๐ฎ๐ฌ ๐๐ข๐ž ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฆ๐š๐š๐ค๐ญ๐ž ๐›๐ž๐ž๐ฅ๐ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐•๐š๐๐ž๐ซ. Wanneer ons wil weet hoe die Vader se hart lyk, kyk ons na Jesus.

Sondag is ons weer herinner aan die wonderlike waarheid dat ons โ€™n Vader het wat ons ken, ons liefhet en na aan Sy hart wil trek.

Hier is ๐Ÿ‘ ๐ฐ๐š๐š๐ซ๐ก๐ž๐๐ž ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ž ๐•๐š๐๐ž๐ซ ๐ฌ๐ž ๐ฅ๐ข๐ž๐Ÿ๐๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐จ๐ง๐ฌ uit Sondag se boodskap.

Mag ons al hoe minder na God kyk deur die filters van ons verlede, en al hoe meer deur die waarheid van ๐ฐ๐ข๐ž ๐‰๐ž๐ฌ๐ฎ๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฐ๐ฒ๐ฌ ๐๐ข๐ž ๐•๐š๐๐ž๐ซ ๐ข๐ฌ

Address

28 Duiker Road
Kuruman
8460

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

+27735262722

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Kuruman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord Kuruman:

Shortcuts

Share