18/08/2026
π’ YOUNG ADULTS β BELANGRIKE KENNISGEWING
Daar is geen Young Adults Vrydagaanddiens hierdie Vrydag nie β maar ons het iets lekker om na uit te sien! π
πΆ Volgende Saterdag, 29 Augustus, nooi ons al ons Young Adults om saam met ons te kom kuier by:
π₯ ILAN VAN STADEN & JO BLACK β LIVE π₯
π 15:00 β Ilan van Staden
π 18:00 β Jo Black
π Laerskool Seodin, Kuruman
ποΈ GRATIS TOEGANG β Donasies is welkom
π Kos & koeldrank sal tussen optredes te koop wees.
Maak 'n lekker middag en aand daarvan β bring jou mense saam en kom kuier! β€οΈπ₯
Ons sien julle daar!