24/05/2026
Ons Troops het vandag lekker gehardloop om punte bymekaar te maak sodat hulle spanne kon wen ππ»ββοΈππΌπ€ͺ
Net so moet ons elke dag God se Woord in ons harte bymekaar maak, want dit help ons om die wenpad in die lewe te stap ππ»π©΅π©·
Wanneer ons bid, Bybel lees en na God luister, wys HY vir ons die regte pad om te volg βπΌπ©΅
God se Woord is soos βn lig wat ons lei, sodat ons altyd veilig en sterk kan wees π
βU woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.β
β Psalm 119:105