NG Kerk Kroonstad Suid

NG Kerk Kroonstad Suid Die Here neem diΓ© wat Hom dien, in Sy vertroue en maak Sy verbond aan hulle bekend. Kroonstad-Suid - omgee gemeente, diensbaar vir God, hier vir mekaar.

πŸŽ‰πŸ‘ WEN!! WEN!! WEN!! πŸ‘πŸŽ‰NG Kerk Kroonstad Suid gee vir jou die kans om ’n lam ter waarde van R4000 te wen!🎟️ Lootjies: Sl...
03/06/2026

πŸŽ‰πŸ‘ WEN!! WEN!! WEN!! πŸ‘πŸŽ‰
NG Kerk Kroonstad Suid gee vir jou die kans om ’n lam ter waarde van R4000 te wen!
🎟️ Lootjies: Slegs R50 elk
πŸ“… Beskikbaar vanaf 29 Mei – 11 Junie 2026
πŸ“ Trekking: 12 Junie 2026
πŸ“± Live trekking op ons Facebook-blad

✨ Die prys sluit die verwerking van die lam in.
✨ Die lam slag ongeveer 25kg uit (±R160/kg).
✨ Die wenner sal direk gekontak word.

πŸ“ž Vir meer inligting kontak:
Izana Olivier – 082 324 4250
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning! πŸ’™

🌿 Wat 'n wonderlike Kermis! 🌿Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor elke persoon wat gehelp het ...
02/06/2026

🌿 Wat 'n wonderlike Kermis! 🌿
Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor elke persoon wat gehelp het om van hierdie jaar se Kermis so 'n groot sukses te maak. Dankie vir elke uur se beplanning, harde werk, toewyding en bereidwilligheid om hande te vat waar nodig.

Ons is waarlik geseΓ«n met 'n ongelooflike span mense wat saamwerk om dinge moontlik te maak. Julle entoesiasme en diensbaarheid maak 'n groot verskil.

'n Spesiale woord van dank aan ons voorsitter van projekte, Izana Olivier. Baie dankie vir jou uitstekende beplanning, leiding en die talle ure se harde werk agter die skerms. Jou toewyding en passie het 'n groot bydrae gelewer tot die sukses van die dag.

Aan elke ondersteuner, vrywilliger, donateur en besoeker – dankie dat julle deel was van hierdie besondere geleentheid. Mag ons saam steeds voortbou aan God se koninkryk met dieselfde gees van diens en liefde.
πŸ’™ Baie dankie aan elkeen wat die Kermis moontlik gemaak het! πŸ’™

28/05/2026

πŸŽ‰ Nog net 1 dag om te gaan! πŸŽ‰
Die tyd het aangebreek vir ons jaarlikse Kermis! πŸŒ­πŸ°β˜•πŸŽˆ

πŸ“… 29 Mei 2026
⏰ Vanaf 16:00

Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker kuier, heerlike eetgoed en goeie geselskap saam met ons. 🀍
Ons sien uit om jou daar te sien!

26/05/2026

πŸŽ‰ Nog net 3 dae om te gaan! πŸŽ‰
Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Kermis! πŸŒ­πŸ°β˜•πŸŽˆ
πŸ“… 29 Mei 2026
⏰ Vanaf 16:00
Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker kuier, heerlike eetgoed en goeie geselskap saam met ons. 🀍
Ons sien uit om jou daar te sien!

25/05/2026

πŸŽ‰ Nog net 4 dae om te gaan! πŸŽ‰
Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Kermis! πŸŒ­πŸ°β˜•πŸŽˆ
πŸ“… 29 Mei 2026
⏰ Vanaf 16:00
Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker kuier, heerlike eetgoed en goeie geselskap saam met ons. 🀍
Ons sien uit om jou daar te sien!

25/05/2026

πŸŽ‰ Nog net 4 dae om te gaan! πŸŽ‰
Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Kermis! πŸŒ­πŸ°β˜•πŸŽˆ

πŸ“… 29 Mei 2026
⏰ Vanaf 16:00

Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker kuier, heerlike eetgoed en goeie geselskap saam met ons. 🀍

Ons sien uit om jou daar te sien! 🌟

23/05/2026

πŸŽ‰ Nog net 6 dae om te gaan! πŸŽ‰
Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Kermis! πŸŒ­πŸ°β˜•πŸŽˆ

πŸ“… 29 Mei 2026
⏰ Vanaf 16:00

Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker kuier, heerlike eetgoed en goeie geselskap saam met ons. 🀍

Ons sien uit om jou daar te sien! 🌟

πŸŽ‰β„οΈ Jy word vriendelik uitgenooi na ons Winter Kermis! β„οΈπŸŽ‰Kom geniet ’n heerlike aand van lekker kos en kuier saam met f...
23/05/2026

πŸŽ‰β„οΈ Jy word vriendelik uitgenooi na ons Winter Kermis! β„οΈπŸŽ‰

Kom geniet ’n heerlike aand van lekker kos en kuier saam met familie en vriende by die NG Kerk Kroonstad Suid se Aand Kermis

πŸ“… Datum: 29 Mei
πŸ•“ Tyd: Vanaf 16:00
πŸ“ Plek: SchΓΆnbornstraat, Suidrand, Kroonstad
✨ GRATIS toegang – almal is welkom!

Bring jou familie en vriende en kom geniet die aand saam met ons.

Vir enige navrae of indien jy graag wil uitstal, kontak gerus:
πŸ“ž Izana Olivier – 082 324 4250
Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom! 🀍

Address

Schonborn Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27720463438

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Kroonstad Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Kroonstad Suid:

Share