11/09/2026
*Ons Fees: Onthou*
1. Jou Quicket kaartjie, digitaal of gedruk.
2. Jou kindervermaak kaartjies se aankoop.
3. Eie eetgerei en koelboks vir Stofstorm.
4. Wees reeds daar 18:50.
4. Sondag 8:00 biduur *almal klein en groot* saam in die kerk.
5. Bakkie/ kattebak kuier na die vroeë biduur.
6. Al die *kinders* is vanaf 9:30 in die saal vir die Kinderdiens.
7. Na die erediens in die kerk kuier almal vir oulaas om 'n lang tafel.
Kontak asb jou leraar/ kantoor indien jy vrae het. Moenie twyfel nie. Ons is hier om te dien en te help.