14/06/2026
πΈ KOM GENIET 'N SPESIALE MIDDAG SAAM MET ONS! πΈ
βSluit by ons aan vir 'n heerlike Familietee gevul met inspirasie, musiek en goeie geselskap vir die hele gesin! βπ
βMet trots bied ons aan ons gasvrou: BARNEACE SLABBERT (Gospel Sangeres), wat 'n kragtige boodskap sal deel: "Genade is Groter as Skade". ππ€
Vir Navrae/Besprekings:
π Christa Archer: 083 260 6370
π Louise Fourie: 072 410 7719