NG Gemeente Kroonheuwel-Noord

NG Gemeente Kroonheuwel-Noord Bankbesonderhede: ABSA Tjek 970 590 021 'n Dinamiese gemeente waar elkeen welkom is om in te skakel en deel te vorm van die geloofsgemeenskap

Kom stap saam deur 12 stasies waar Jesus se laaste dae op aarde uitgebeeld word. Die Kruistog wat almal moet beleef...
25/03/2026

Kom stap saam deur 12 stasies waar Jesus se laaste dae op aarde uitgebeeld word. Die Kruistog wat almal moet beleef...

06/03/2026

Eerskomende Sondag. Sien jou daar!

Kom word stil, kom bely, kom word bewus…!
18/02/2026

Kom word stil, kom bely, kom word bewus…!

15/02/2026
Die mooiste nagmaalstafel in die hele wêreld...! Wat n voorreg om vanoggend "die maaltyd van die Here" te kon vier. Dank...
15/02/2026

Die mooiste nagmaalstafel in die hele wêreld...! Wat n voorreg om vanoggend "die maaltyd van die Here" te kon vier. Dankie Lienkie en Marina!

Begin die jaar 'n roetine skep waar jy tyd maak om rustig te raak en by Ons Here se voete kom sit...Elke 2de Woensdag sa...
21/01/2026

Begin die jaar 'n roetine skep waar jy tyd maak om rustig te raak en by Ons Here se voete kom sit...
Elke 2de Woensdag sal die kerk oop wees van12h00 -14h00 en weer 16h30 tot 17h30.
Jy kom in en gaan uit soos jy wil...
ALMAL is welkom! 🤎🙏🏻

Ons is dankbaar dat ons makliker na en van die kerk kan ry met die gate wat toegemaak word. Baie dankie daarvoor!
19/01/2026

Ons is dankbaar dat ons makliker na en van die kerk kan ry met die gate wat toegemaak word. Baie dankie daarvoor!

Die skool het begin!!! En ons vier dit sommer in ons erediens ook met ons terug-skool-toe diens vir al ons kinders, ouer...
19/01/2026

Die skool het begin!!! En ons vier dit sommer in ons erediens ook met ons terug-skool-toe diens vir al ons kinders, ouers en personeeel. Seen vir 2026 se skooljaar

03/12/2025
03/12/2025

Oor 4 dae… moet dit nie mis!!!!

Address

2 Hertzogstraat
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27562124891

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Kroonheuwel-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share