Kroonstad Cell Church / Kroonstad Selgemeente

Kroonstad Cell Church / Kroonstad Selgemeente A vibrant family Church with a passion for Christ, life & the community.We are located in Kroonstad.

06/09/2026

Werner Serfonytein with a sermon on || God's willin thousands of de...

19/08/2026

AANGENAME KENNIS, HERE – JANINE VAN NIEKERK

Janine van Niekerk van Radiokansel is Vrydagoggend, 11 September, deel van ’n besondere Vroue-oggend by die Ignite & Revive Gospel Fees.

Die tema, “Aangename Kennis, Here”, lê Janine baie na aan die hart. Sy was betrokke by die samestelling van die boek Aangename Kennis, Here, wat uit ware getuienisse van mense se ontmoetings met God voortgespruit het.

Die boodskap is eenvoudig, maar kragtig: Daar is ’n verskil tussen om van God te weet en om Hom persoonlik te KEN.

God ontmoet ons nie net in die kerk nie, maar juis ook midde-in die werklikheid van die lewe — in ons vreugde en seer, ons vrae en uitdagings, ons gesinne, teleurstellings en oorwinnings.

Ons nooi daarom elke vrou uit om hierdie besondere oggend saam met Janine te kom beleef.

🌸 Vrydag 11 September | 09:00–10:00
📍 Kroonstad Selgemeente
🎟️ GRATIS – geen bespreking nodig nie

Kom net — en kom ontdek opnuut wat dit beteken om te kan sê: “Aangename kennis, Here.”

AangenameKennisHere

18/08/2026
17/08/2026

Alan Ogilvie with a sermon on "Believe and Follow differ" - "Glo en...

17/08/2026

Werner Serfontein with a sermon on || Growth Feels Uncomfortable - ...

Address

6 Reitz Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Cell Church / Kroonstad Selgemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kroonstad Cell Church / Kroonstad Selgemeente:

Shortcuts

Share