Gereformeerde Kerk Kroonstad

Gereformeerde Kerk Kroonstad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Kroonstad, Christian church, H/V Peck en Turner straat, Kroonstad.

Na ons vandag 2de kwartaal se nagmaal gevier het, kuier ons lidmate lekker saam om die etenstafel. Winter het begin om t...
26/05/2024

Na ons vandag 2de kwartaal se nagmaal gevier het, kuier ons lidmate lekker saam om die etenstafel. Winter het begin om tande te wys en was lekker sop en klein broodrolletjies die ding om die koue te verjaag.

Ons het 'n groot geleentheid in ons Gemeente te Kroonstad beleef. Ds Johan Jordaan het die voorreg gehad om Erin Crissma...
24/03/2024

Ons het 'n groot geleentheid in ons Gemeente te Kroonstad beleef. Ds Johan Jordaan het die voorreg gehad om Erin Crissman, Amerikaanse burger, na Belydenis van geloof te doop. Sy is verloof aan ons diaken Jannie van Niekerk.

The procedings were handled as normal in Afrikaans, but the Formulary and Baptism part was done in English. Erin therefore could properly understand that she confessed her Faith in Jesus Christ as her Saviour and also was baptised as sign and seal that He washed her sins with His blood.

Die afgelope Saterdag het ons senior kuiergroep weer 'n byeenkoms gehou by Daleen Bornman. Dit is vir ons seniorlidmate ...
18/03/2024

Die afgelope Saterdag het ons senior kuiergroep weer 'n byeenkoms gehou by Daleen Bornman. Dit is vir ons seniorlidmate ouer as 70jaar. Hulle het lekker saam gekuier.

Hartlik geluk ds Dries Klopper, ons oud leraar. Hy het gister saam met vriende en familie sy 80ste verjaardag gevier.Ons...
11/12/2022

Hartlik geluk ds Dries Klopper, ons oud leraar. Hy het gister saam met vriende en familie sy 80ste verjaardag gevier.
Ons dank God vir dit wat jy vir Gereformeerde Kerk Kroonstad gedoen en beteken het. Mag die Here jou seën en steeds tot vrug vir die woordbediening in Sy Koninkryk gebruik.

Kom en ondersteun die funksie asb.
21/07/2022

Kom en ondersteun die funksie asb.

https://morneweb.wordpress.com/2018/06/05/6-junie-1925-gk-kroonstad-gestig/Hier is 'n mooi stukke oor Gereformeerde Kerk...
07/06/2022

https://morneweb.wordpress.com/2018/06/05/6-junie-1925-gk-kroonstad-gestig/

Hier is 'n mooi stukke oor Gereformeerde Kerk Kroonstad se geskiedenis soos in die "my Dopperdagboek" blad geplaas.

Kroonstad se Gereformeerde kerk het bioskoop-tipe stoele. Vyfde Doppergemeente in Noord-Vrystaat 96 jaar oud Die Gereformeerde Kerk Kroonstad is op hierdie dag met 69 belydende en 41 dooplidmate ge…

7 Jong mense het vandag die Belydenis van hulle geloof afgelê in ons gemeente. Dankie aan ds Johan Jordaan wat hulle die...
22/05/2022

7 Jong mense het vandag die Belydenis van hulle geloof afgelê in ons gemeente. Dankie aan ds Johan Jordaan wat hulle die laaste gedeelte geheel slyp het om vandag vir hulle moontlik te maak.

Van links na regs: Joubert Fourie, Duan Smit, Ds Jordaan, Megan Strydom, Johandrie van Zyl, Marli Smuts. Voor kniel Corrie Vorster en Dehan Joubert.

Kom wees deel van die funksie. Kontakname is op die advertensie.
05/04/2022

Kom wees deel van die funksie. Kontakname is op die advertensie.

Geseënde Christusfees aan elkeen en u families. D**k in besonder aan diegene waar 'n geliefde hierdie jaar weggeneem is ...
25/12/2021

Geseënde Christusfees aan elkeen en u families. D**k in besonder aan diegene waar 'n geliefde hierdie jaar weggeneem is en vandag 'n leë plekkie aan tafel het. Maar laat ons ook ons geliefdes se nalatenskap eer.🙏

So is ons besig om weer na amper 2 jaar vleis te bewerk vir vleisverkoping.
02/10/2021

So is ons besig om weer na amper 2 jaar vleis te bewerk vir vleisverkoping.

29/05/2019

Vleispryse
Maalvleis R70/ kg
Wors R75 / kg
T-Been R80/ kg
Sopvleis R60 / kg
Hoender R35 / kg

Baie mooi handgemaakte items sal ook beskikbaar wees
29/05/2019

Baie mooi handgemaakte items sal ook beskikbaar wees

Address

H/V Peck En Turner Straat
Kroonstad
9499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share