NG Kerk Parke-gemeente

NG Kerk Parke-gemeente Amptelike blad van die NG Kerk Parke-gemeente Kraaifontein. Ons strewe daarna om 'n verskil te maak.

Evening Service | Rev Jacques van Rensburg
31/05/2026

Evening Service | Rev Jacques van Rensburg

Preacher: Rev Jacques van RensburgPassage: 1 Kings 19:1–8Theme: The Journey Is Too Great. Permission to be depleted

Oggenddiens | Dr Quintus Heine
31/05/2026

Oggenddiens | Dr Quintus Heine

Prediker: Dr Quintus HeineTeks: ???Tema: ???

30/05/2026
Dr Quintus Heine afskeid:Ds. Heine het in Junie 2002 deel van Parke-gemeente geword en was vir 24 jaar aan die gemeente ...
29/05/2026

Dr Quintus Heine afskeid:
Ds. Heine het in Junie 2002 deel van Parke-gemeente geword en was vir 24 jaar aan die gemeente verbind. Die eerste 9Β½ jaar was hy in aktiewe bediening binne die gemeente, waarna Parke hom in 2011 uitgestuur het na die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.
Vir die afgelope 15 jaar het hy met toewyding by die Bybelgenootskap diens gedoen, terwyl hy steeds aan Parke verbonde gebly het β€” iets wat vir hom ’n besondere voorreg was. Anders as baie van sy kollegas, wat direk deur die Algemene Sinode aan gemeentes gekoppel is, het Parke-gemeente hom deurentyd as deel van ons geloofsfamilie bly dra en ondersteun.
Tydens die erediens sal ds. Heine die Woord bedien en ook sy akte van demissie ontvang. Ons nooi die gemeente uit om saam hierdie besondere oomblik van dankbaarheid, erkenning en afskeid te deel.
Na afloop van die erediens nooi ons almal hartlik uit om saam met ds. Heine en sy gesin tee en koffie in die saal te kom geniet.

Sondag 31 Mei - almal welkom, altyd!
29/05/2026

Sondag 31 Mei - almal welkom, altyd!

🐟πŸ”₯ SNOEKBRAAI 2026 πŸ”₯🐟Goeie nuus vir al die laatslapers – daar is nog tyd om jou kaartjie te koop, maar nie vir lank nie!...
28/05/2026

🐟πŸ”₯ SNOEKBRAAI 2026 πŸ”₯🐟

Goeie nuus vir al die laatslapers – daar is nog tyd om jou kaartjie te koop, maar nie vir lank nie!

Ons sien uit daarna om julle te sien by ons jaarlikse Snoekbraai op Saterdag, 30 Mei .

🍽️ Geniet ’n heerlike ete van snoek, patat, brood en konfyt.
πŸ’° Kaartjies kos slegs R60 per ete .

πŸ“ Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor (59 Kiplingstraat, Kraaifontein | 0219885340 | [email protected]).

Bestel vandag nog om teleurstelling te voorkom. 🐟πŸ”₯

🐟πŸ”₯ *SNOEKBRAAI 2026* πŸ”₯🐟Laaste kans om jou kaartjies te koop!Ons jaarlikse snoekbraai vind plaas op Saterdag, 30 Mei, en ...
25/05/2026

🐟πŸ”₯ *SNOEKBRAAI 2026* πŸ”₯🐟

Laaste kans om jou kaartjies te koop!

Ons jaarlikse snoekbraai vind plaas op Saterdag, 30 Mei, en kaartjieverkope sluit mΓ΄re, 26 Mei, om 16:00.

🍽️ Geniet ’n heerlike ete van snoek, patat, brood en konfyt
πŸ’° Slegs R60 per ete

⏰ Moenie dit nie misloop nie – kaartjies is net beskikbaar tot mΓ΄re om 16:00!

πŸ“ Koop jou kaartjies aanlyn of by die kerkkantoor (59 Kiplingstraat, Kraaifontein).

πŸ‘‰ Koop nou aanlyn:
http://parke.co.za/snoekbraai2026/

Bestel vandag nog om teleurstelling te voorkom!🐟πŸ”₯

🐟πŸ”₯ SNOEKBRAAI 2026 πŸ”₯🐟Laaste kans om jou kaartjies te koop!Ons jaarlikse snoekbraai vind plaas op Saterdag, 30 Mei , en k...
25/05/2026

🐟πŸ”₯ SNOEKBRAAI 2026 πŸ”₯🐟

Laaste kans om jou kaartjies te koop!

Ons jaarlikse snoekbraai vind plaas op Saterdag, 30 Mei , en kaartjieverkope sluit mΓ΄re, 26 Mei, om 16:00.

🍽️ Geniet ’n heerlike ete van snoek, patat, brood en konfyt
πŸ’° Slegs R60 per ete

⏰ Moenie dit nie misloop nie – kaartjies is net beskikbaar tot mΓ΄re om 16:00!

πŸ“ Koop jou kaartjies aanlyn of by die kerkkantoor (59 Kiplingstraat, Kraaifontein).

πŸ‘‰ Koop nou aanlyn:
http://parke.co.za/snoekbraai2026/

Bestel vandag nog om teleurstelling te voorkom! 🐟πŸ”₯

Pinkster 7 | Ds Jacques van Rensburg
24/05/2026

Pinkster 7 | Ds Jacques van Rensburg

Prediker: Ds Jacques van Rensburg Tema: Stofdanse in die Gees. 'n Reis saam met Heiliges. | Mary, mother of Jesus (7)

Address

Edward Street
Kraaifontein
7570

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:00
19:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Parke-gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Parke-gemeente:

Share