07/06/2026
Paulus wat gepraat het met die Galasiers wat oor tyd "werke" ingevoer het addisioneel tot "Grace alone" wat red. Werke en prestasie wat vandag nog ons lamlê aangesien die hele wêreld ingestel is op prestasie en beloning. Die boodskap kan geluister word by die onderstaande skakel.
Luister of laai ons weeklikse preke af Listen to or download the weekly sermons