Cefas Gemeente Klerksdorp

Cefas Gemeente Klerksdorp Matteus 16:18 "En Ek sê ook vir jou: jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou."

Dankie Here dat U die God is van elke seisoen!! In watter seisoen jy ookal in jou lewe is maak Jesus deel van jou seisoe...
06/09/2026

Dankie Here dat U die God is van elke seisoen!! In watter seisoen jy ookal in jou lewe is maak Jesus deel van jou seisoen!! Dankie Past Riaan Du Toit vir n baie geseende woord!!
Rika Frans Dalhouzie

Al die lof en eer aan die Here vir n groot sukses in ons Kinderkerk sweetstafel se verkope by Cefas Gemeente, so dankbaa...
06/09/2026

Al die lof en eer aan die Here vir n groot sukses in ons Kinderkerk sweetstafel se verkope by Cefas Gemeente, so dankbaar teenoor die Here en vir elkeen se ondersteuning!!
Rika Frans Dalhouzie

Baie Geseënde Lentedag!! Mag jy ook in 'n nuwe seisoen in jou lewe gaan saam met Jesus!! Die Here wil nie hê ons moet aa...
01/09/2026

Baie Geseënde Lentedag!! Mag jy ook in 'n nuwe seisoen in jou lewe gaan saam met Jesus!! Die Here wil nie hê ons moet aan ou goed en verlede vaskleef nie NEE Hy sê in Romeine 12:1-2 ons moet verander word deur die vernuwing van julle denke!!

Gee oor, gee vir Jesus!!

Cefas Gemeente Klerksdorp Rika Frans Dalhouzie

🎶 Geanker in Jesus... In Sy krag sal ek bly staan🎼  Dankie Here hou jou voete geanker op die Rots Jesus Christus en niks...
27/08/2026

🎶 Geanker in Jesus... In Sy krag sal ek bly staan🎼 Dankie Here hou jou voete geanker op die Rots Jesus Christus en niks sal jou laat wankel nie!! Hou jou oog op Jesus, jou hand in Sy hand want Hy is ons Redder!!

6 September -  Opelug Dank Diens - ons het baie om voor dankbaar te wees kom deel dit en gee God al die Lof en Eer vir S...
27/08/2026

6 September - Opelug Dank Diens - ons het baie om voor dankbaar te wees kom deel dit en gee God al die Lof en Eer vir Sy Goedheid!!

10h00
Cefas Gemeente Klerksdorp
7 Oosthuizen straat Collerville Klerksdorp

Die Here het vir ons die Prys betaal vir ons aan n Kruis gehang vir jou en my oortredings!! Kom wees deel van Sy Liggaam...
27/08/2026

Die Here het vir ons die Prys betaal vir ons aan n Kruis gehang vir jou en my oortredings!! Kom wees deel van Sy Liggaam by Cefas Gemeente Klerksdorp om 10h00 Sondag 30 Augustus by 7 Oosthuizenstraat Collerville Klerksdorp

Die Here leef en omdat Hy leef is daar genade vir my en jou!!

Here kom bewerk ons harte sodat ons altyd rein en heilig voor U sal wees!! Meer van Jesus, minder van myself!!
10/08/2026

Here kom bewerk ons harte sodat ons altyd rein en heilig voor U sal wees!! Meer van Jesus, minder van myself!!

Cefas Vrouetee 2026 - Vrou van God, Blom waar die Here jou geplant hetWat n ongelooflike geseende oggend!! Dankie Here v...
10/08/2026

Cefas Vrouetee 2026 - Vrou van God, Blom waar die Here jou geplant het

Wat n ongelooflike geseende oggend!! Dankie Here vir elke vrou wat daar was dankie Mona vir jou boodskap uit God se hart, Past Neels en Sarie Van Der Westhuizen vir julle lieflike geseende musiek en Lynette Mouton Ludick vir jou lekker cupcake versiering!!

Dankie Here dat ons vandag geleer het God het n Plan met my ek moet Jesus my Eerste bou blok maak!!

Rika Frans Dalhouzie Cefas Gemeente Klerksdorp Chane Joubert Riekie Chambers Riaan Du Toit Heila Van Coller Sorette Churchill Thersia Reid Wanda Lamprecht Tiffany Dalton Lilly Dalton Charmoné Dalhouzie Rhea van der Schyff

01/08/2026

Address

7 Oosthuizen Avenue
Klerksdorp
2571

Telephone

+27820499694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cefas Gemeente Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category