NG Jeffreysbaai JONK

NG Jeffreysbaai JONK NG Jeffreysbaai JONK is 'n Page waar ons as jeug en almal betrokke met mekaar kan kommunikeer en gedagtes uitruil. Share gerus soos julle wil.

17/06/2026

Maak seker jy kry nuwe energie by ons C-Fees !
Saterdag 20 Junie vanaf 08:00 by die Kompleks-kampus

๐Ÿ“š Jongmense! ons wens julle sterkte toe met die eksamen! ๐Ÿ“šOns bid dat die Here vir elkeen van julle rustigheid, wysheid ...
27/05/2026

๐Ÿ“š Jongmense! ons wens julle sterkte toe met die eksamen! ๐Ÿ“š

Ons bid dat die Here vir elkeen van julle rustigheid, wysheid en moed sal gee in hierdie eksamentyd. Onthou: julle waarde lรช nie net in punte nie, maar daarin dat julle kinders van God is.

"Vertrou op die Here met jou hele hart โ€” erken Hom in al jou weรซ en Hy sal jou paaie gelykmaak"
โ€“ Spreuke 3:5-6

Ons gemeente bid saam met julle:
๐Ÿ™ Here, gee asseblief vir elke leerder kalmte, fokus en krag. Help hulle om met vrede en vertroue hul beste te gee. Amen.
Julle kan dit doen!

Wat โ€™n ongelooflike tyd by   in Jeffreysbaai! ๐ŸŒŠโœจOns harte is vol na alles wat ons beleef het โ€“ God het regtig gewerk in ...
01/04/2026

Wat โ€™n ongelooflike tyd by in Jeffreysbaai! ๐ŸŒŠโœจ
Ons harte is vol na alles wat ons beleef het โ€“ God het regtig gewerk in lewens.

Dankie vir elke jongmens, leier en ondersteuner wat deel was van hierdie reis.
Ons sien uit om te sien hoe hierdie saad verder groei! ๐Ÿ™Œ

 ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฐ โ€“ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ โ€™๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—น๐ŸŽฎ Gee een uur gaming/Netflix per week prys.๐Ÿ‘‰ Geestelike gewoonte: Gebruik dit om iemand te he...
15/03/2026



๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฐ โ€“ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ธ โ€™๐—ป ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—น

๐ŸŽฎ Gee een uur gaming/Netflix per week prys.
๐Ÿ‘‰ Geestelike gewoonte: Gebruik dit om iemand te help.

13/03/2026

- sien jou daar!

Kom geniet โ€™n inspirerende aand saam met ander jong werkende mense!โ€™n Geleentheid om te kuier, te eet en saam te d**k oo...
09/03/2026

Kom geniet โ€™n inspirerende aand saam met ander jong werkende mense!
โ€™n Geleentheid om te kuier, te eet en saam te d**k oor hoe jou geloof en jou beroep mekaar kan versterk in vandag se korporatiewe wรชreld.

๐Ÿ“… ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐Ÿญ๐Ÿต ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜
โฐ ๐Ÿ๐Ÿ–:๐ŸŽ๐ŸŽ
๐Ÿ“ ๐•๐ข๐ฌ๐ฐ๐ข๐ฃ๐Ÿ ๐‘๐ž๐ฌ๐ญ๐š๐ฎ๐ซ๐š๐ง๐ญ
๐ŸŽค ๐“๐ž๐ฆ๐š: ๐“๐ก๐ž ๐‚๐จ๐ซ๐ฉ๐จ๐ซ๐š๐ญ๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ข๐š๐ง

Hierdie aand is vir jong werkendes โ€“ enkel, getroud of met jong kinders โ€“ wat wil groei in hulle geloof binne die werkplek.
๐ŸŽŸ Kaartjies: R250
(Sluit โ€™n heerlike ete en โ€™n glas wyn in)
๐Ÿ“ž ๐๐ž๐ฌ๐ฉ๐ซ๐ž๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฌ: ๐‹๐ข๐ณ โ€“ ๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ ๐Ÿ’๐Ÿ•๐Ÿ ๐Ÿ๐Ÿ“๐Ÿ๐ŸŽ

๐Ÿ‘‰ Nooi โ€™n vriend of kollega saam!

  ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฏ โ€“ ๐—ข๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ป ๐—บ๐—ฒ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟGee negatiewe praaitjies, skinder  en drama prys. ๐Ÿ‘‰Geestelike gewoonte: Vervang dit met be...
08/03/2026



๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฏ โ€“ ๐—ข๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ป ๐—บ๐—ฒ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ

Gee negatiewe praaitjies, skinder en drama prys.

๐Ÿ‘‰Geestelike gewoonte: Vervang dit met bemoediging.

 ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ โ€“ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ๐—ณ ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜ƒ๐—ผ๐˜‚๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐Ÿงน Kies 5 items in jou kamer wat jy nie meer gebruik nie en gee dit weg.๐Ÿ‘‰ Geloofsgewoonte: Di...
01/03/2026



๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ โ€“ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ๐—ณ ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜ƒ๐—ผ๐˜‚๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ

๐Ÿงน Kies 5 items in jou kamer wat jy nie meer gebruik nie en gee dit weg.
๐Ÿ‘‰ Geloofsgewoonte: Dit leer dankbaarheid vir dit wat jy ontvang het.

25/02/2026

Ons nooi jou uit na โ€™n gesamentlike geleentheid waar families en gelowiges saamkom vir โ€™n spesiale aand van lof en aanbidding.

Kom beleef saam die vreugde van aanbidding, gemeenskap en eenheid in Christus, die Vrydag 27 Februarie.

๐Ÿ“ Waar: Amfi by die Hoofstrand
๐Ÿ•• Tyd: 18:00

Bring jou familie, nooi โ€™n vriend en kom ons verheerlik die Here saam! ๐Ÿ™๐ŸŽถ

  ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿญ โ€“ "๐—–๐—ผ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฐ๐˜" ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—š๐—ผ๐—ฑ.๐Ÿ“ฑ Gee 30 minute van jou selfoon en sosiale media per dag prys.๐Ÿ‘‰ Geestelike gewoonte: Gebr...
22/02/2026



๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿญ โ€“ "๐—–๐—ผ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฐ๐˜" ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—š๐—ผ๐—ฑ.

๐Ÿ“ฑ Gee 30 minute van jou selfoon en sosiale media per dag prys.

๐Ÿ‘‰ Geestelike gewoonte:
Gebruik daardie tyd om te bid of Bybel te lees.

Address

Jeffreysbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Jeffreysbaai JONK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share