NG Gemeente Skeerpoort

NG Gemeente Skeerpoort Gemeenskap van gelowiges geplaas in Skeerpoort om die gemeenskap te dien Diens: Sondagoggend 09H00 of Virtueel

NG Gemeente Skeerpoort se Hartklop Gholfdag 2026⛳️Vir meer inligting kontak gerus Joline by 084 202 0500.
07/08/2026

NG Gemeente Skeerpoort se Hartklop Gholfdag 2026⛳️

Vir meer inligting kontak gerus Joline by 084 202 0500.

31/07/2026
Pietman Geldenhuys
31/07/2026

Pietman Geldenhuys

🌾 NG Gemeente Skeerpoort PLAASFEES! 🌾🎉 Nou Saterdag – 1 Augustus 2026 🎉Kom kuier lekker saam met familie en vriende vir ...
29/07/2026

🌾 NG Gemeente Skeerpoort PLAASFEES! 🌾
🎉 Nou Saterdag – 1 Augustus 2026 🎉
Kom kuier lekker saam met familie en vriende vir 'n dag vol pret, lekker kos en geselligheid!
Daar is iets vir die hele gesin – moenie dit misloop nie.
📍 NG Gemeente Skeerpoort
📅 Saterdag, 1 Augustus 2026
Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom!

22/07/2026

Sien julle daar🎉

Tas Verras is altyd ‘n wenner by die Plaasfees🎉Ingang is gratis. Vir meer inligting kontak gerus NG Skeerpoort by (012) ...
21/07/2026

Tas Verras is altyd ‘n wenner by die Plaasfees🎉

Ingang is gratis. Vir meer inligting kontak gerus NG Skeerpoort by (012) 207-1221.

Sien julle amper😃

Kom deel in ‘n dag van hope pret vir die hele familie op 1 Augustus 2026 by ons gewilde Skeerpoort Plaasfees.🎶Pietman Ge...
21/07/2026

Kom deel in ‘n dag van hope pret vir die hele familie op 1 Augustus 2026 by ons gewilde Skeerpoort Plaasfees.

🎶Pietman Geldenhuys as gaskunstenaars, Boere ontbyt, kerrie en rys, vars vleis, pannekoek, Mnr & Mej Plaasjapie, groot veiling en nog vele meer.

Ingang is gratis. Vir meer inligting kontak gerus NG Skeerpoort by (012) 207-1221.

Sien julle daar😃

🌸 Wondelike Damesoggend! 🌸Wat ’n voorreg om saam met Hannon, die Glam Guru van Suid-Afrika, so ’n besondere damesoggend ...
20/06/2026

🌸 Wondelike Damesoggend! 🌸
Wat ’n voorreg om saam met Hannon, die Glam Guru van Suid-Afrika, so ’n besondere damesoggend te kon beleef.

Dit was heerlik om soveel pragtige vroue van ons omgewing bymekaar te sien – vol lag, kuier, inspirasie en waardevolle skoonheids- en grimeringwenke. 💄✨

Baie dankie aan Hannons , TC Studio en
LEANA's Spitbraai & Catering asook
Monika Meier Photography en
Heidi van Niekerk - Pam Golding Properties - Hartbeespoort wat hierdie oggend so spesiaal en onvergeetlik gemaak het.
Ons waardeer elke persoon wat deel was van hierdie wonderlike geleentheid!

"Skoonheid begin wanneer jy besluit om jouself te wees."

💕 Dankie aan al die dames wat saam gekuier, gelag en herinneringe gemaak het.

🌸

Address

R560
Hartbeespoort
0232

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Skeerpoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Skeerpoort:

Shortcuts

Share