Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood

Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood Ons is 'n Pinkster gemeente wat glo in die Drie-Enige God, Die Vader, Die Seun Jesus Christus en Die Heilige Gees.

DIENS TYE

Sondae
09:00 en Kinderkerk tydens oggend diens

WOENSDAE
19:00 Midweek diens

VRYDAE
19:00 Jeug samekoms Ons glo die Bybel is die Woord van God en ons aanvaar dit as die hoogste gesag. Ons VISIE is om te wandel in liefde volgens God se Woord. Die groot opdrag in Matt. 28:19 uit te voer onder leiding van Sy Heilige Gees. Om uit te reik na die volgende: die geredde en ongeredde, die heel en gebrokene, die ryk en a**e, die wees en die weduwee, die gesonde, die sieke en gestremde. Om ons gemeenskap te bedien en uit te reik na die omliggende omgewing en voorstede.

13/09/2026
12/09/2026

If anyone wants to bless our ministry you can use this banking details. Thank you very much, may God bless you

02/09/2026

Come and enjoy very good food and much more this Saturday

26/08/2026

Please share, invite family and friends, support our church and all the vendors

Address

78 Riebeek Street
Goodwood
7460

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
19:00 - 20:30
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
19:30 - 21:00
Sunday 08:00 - 12:00
17:00 - 20:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood:

Shortcuts

Share