NG Kerk Parowvallei-Oos

NG Kerk Parowvallei-Oos Amptelike blad van die NG Kerk Parowvallei-Oos. Saam met Jesus na Sy nuwe wêreld! | Official page of NG Kerk Parowvallei-Oos.

Together with Jesus to His new world!

08/06/2026
08/06/2026
Die 99ste Comrades ultra marathon vind plaas op 14 Junie 2026. Dit begin in Durban en eindig in Pietermaritzburg – met 8...
26/05/2026

Die 99ste Comrades ultra marathon vind plaas op 14 Junie 2026. Dit begin in Durban en eindig in Pietermaritzburg – met 85.777 km. as die korste afstand in die geskiedenis.
Op 7 Junie 2026 om 09:30 vind die baie gewilde Comrades diens vir die 14de keer plaas by Parowvallei-Oos gemeente, Mark straat 168, Parowvallei. Dr. Theo Swart, wat self 27 Comrades medaljes het en self nog aktief aan padwedlope deelneem sal die diens hou. Daar is goeie koffie deur ’n barista, heerlike koeksisters vir almal en ’n spesiale geskenkie vir elke atleet – alles gratis! Die diens is volledig tweetalig. Alle huidige en oud Comrades atlete en hulle gesinne word uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid by te woon. In Vir navrae kan e-pos gestuur word aan [email protected]

Kom deel in ons Pinkstersondagvieringe! 24 Mei 2026, 09:30, by NG Kerk Parowvallei-Oos. Almal is welkom! // Come and joi...
23/05/2026

Kom deel in ons Pinkstersondagvieringe! 24 Mei 2026, 09:30, by NG Kerk Parowvallei-Oos. Almal is welkom! // Come and join our Pentecost Sunday celebrations! 24 May 2026, 09:30, at DR Church Parow Valley East. Everyone is welcome!

20/05/2026

Gaan luister gerus na ons gemeente se Pinkster boodskap van Woensdag 20 Mei 2026

Prediker: Ds Tian Brand
Teks: Handelinge / Acts 4:23-31
Tema: Die Vrymoedigheid om Jesus te verkondig... / The Boldness to proclaim Jesus...

Boodskap: http://www.parowvallei-oos.co.za/wp-content/uploads/mp3/2026/20260520%20T%20Brand.mp3

Pinkster vrae: http://www.parowvallei-oos.co.za/wp-content/uploads/pdf/Pinkster%202026%20vrae%20-%2020%20Mei.pdf

Address

Markstraat 168
Cape Town
7500

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27219316410

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Parowvallei-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Parowvallei-Oos:

Share