Kruiskerk

Kruiskerk Ons dienste is Sondae @ 09h00 en word ook uitgesaai op YouTube. Sit asb in die verwysing of dit u maandlikse bydrae is of vir 'n spesiale projek.

Indien u wil saai in Kruiskerk, hier is ons besonderhede: FNB, Rek Nr: 627 912 562 43 Takkode: 210-114. Kerk sonder mure. Navrae na ons audio uitsendings op Whatsapp kan aan ons gerig word

Baie geluk aan ons verjaarsdae hierdie week. Mag almal 'n wonderlike dag hê.
06/09/2026

Baie geluk aan ons verjaarsdae hierdie week. Mag almal 'n wonderlike dag hê.

Ons verwelkom hierdie Sondag Past. Paul O'Neill as gasprediker. Sy tema gaan handel oor The Power of the New Covenant.On...
04/09/2026

Ons verwelkom hierdie Sondag Past. Paul O'Neill as gasprediker. Sy tema gaan handel oor The Power of the New Covenant.
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Ons gaan ook Nagmaal bedien tydens die erediens.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/I7foC0TwV5U?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Ons verwelkom hierdie Sondag Past. Paul O'Neill as gasprediker. Sy ...

Ons begin weer vanaand met ons boekbespreking sessies van Past. Stephen se boek: Die Verborgenheid van die Dieper Christ...
04/09/2026

Ons begin weer vanaand met ons boekbespreking sessies van Past. Stephen se boek: Die Verborgenheid van die Dieper Christuslewe.
Vanaand is ons 6de sessie. Ons nooi u uit om saam met ons aan die bespreking deel te neem.
Indien u op YouTube na die bespreking wil kyk, kliek gerus hier:
https://youtube.com/live/tpNj6fglVxQ?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Hierdie is ons sesde boekbespreking sessie. In hierdie besprekings,...

Hierdie Sondag verwelkom ons weer Past. Stephen Kühn terug in Suid-Afrika. Hy gaan voort met sy reeks oor: Geboortereg (...
30/08/2026

Hierdie Sondag verwelkom ons weer Past. Stephen Kühn terug in Suid-Afrika. Hy gaan voort met sy reeks oor: Geboortereg (Deel 3). U kan hieronder die vorige boodskappe sien.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/3evt9Y0XcQs?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Hierdie Sondag verwelkom ons weer Past. Stephen Kühn terug in Suid-...

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie week. Mag julle 'n wonderlike dag hê.
30/08/2026

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie week. Mag julle 'n wonderlike dag hê.

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie week. Mag julle 'n heerlike en gesëende dag hê.
23/08/2026

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie week. Mag julle 'n heerlike en gesëende dag hê.

Past. Jaco Olivier gaan hierdie Sondag met ons deel oor: Kyk Op! Leef met die Hemel in sig. Ons nooi jou hartlik uit om ...
21/08/2026

Past. Jaco Olivier gaan hierdie Sondag met ons deel oor: Kyk Op! Leef met die Hemel in sig.
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/2856_riOScI?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Past. Jaco Olivier gaan hierdie Sondag met ons deel oor: Kyk Op! Le...

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie komende week. Mag julle 'n wonderlike en gesëende dag hê.
16/08/2026

Baie geluk aan al ons verjaarsdae hierdie komende week. Mag julle 'n wonderlike en gesëende dag hê.

Hierdie Sondag gaan Past. Jaco Olivier met ons deel oor: Wie Sit Op Die Stoel?Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesia...
14/08/2026

Hierdie Sondag gaan Past. Jaco Olivier met ons deel oor: Wie Sit Op Die Stoel?
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/HOwq-c1pXb0?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.

Hierdie Sondag gaan Past. Jaco Olivier met ons deel oor: Wie Sit Op...

Aan elke vrou:Jy dra meer as wat mense sien,gee meer as wat mense weet,en beteken meer as wat jy besef.Mag jy vandag ont...
09/08/2026

Aan elke vrou:
Jy dra meer as wat mense sien,
gee meer as wat mense weet,
en beteken meer as wat jy besef.

Mag jy vandag onthou hoe kosbaar
jy in God se oë is.

Address

George Garden Centre Perseel, R102, Airport Road
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruiskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share