NG DBN WES

27/08/2026
Die afgelope Sondag op Vrouedag, eintlik die hele Vrouemaand, bederf die manne en seuns die vroue deur die Teetuin na di...
11/08/2026

Die afgelope Sondag op Vrouedag, eintlik die hele Vrouemaand, bederf die manne en seuns die vroue deur die Teetuin na die Eredienste te bedryf. Dit sluit die bediening, verskaffing van koek en opwas in. Baie dankie manne.

Die afgelope Sondag het 'n befaamde trompetspeler uit Japan, Yosuke Matsui, saam met een van ons orreliste, Margrit Depp...
04/08/2026

Die afgelope Sondag het 'n befaamde trompetspeler uit Japan, Yosuke Matsui, saam met een van ons orreliste, Margrit Deppe, self 'n befaamde musikant in die Erediens opgetree. Hier is hulle saam met een van ons voorsangers, Alida Rust. Hier is ook 'n uitnodiging na 'n konsert op 23 Augustus, waar Margrit en Yosuke gaan optree

Sien julle more.
30/07/2026

Sien julle more.

Address

Durban
4024

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG DBN WES posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG DBN WES:

Shortcuts

Share