Lewende Woord Delmas

Lewende Woord Delmas Kan 'n nasie terugdraai na die Here? Can a nation turn back to God? Vision: The establishing of a loving, Word based Kingdom community.

Visie: Die vestiging van 'n liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap

Missie: Om passievolle daders van die Woord van God te word. Mission: To become a passionate doer of God's Word

12/05/2026
Wat ‘n voorreg om Goeie Vrydag oggend, saam in die teenwoordigheid van die Here te kon spandeer. Dankie vir elkeen wat d...
07/04/2026

Wat ‘n voorreg om Goeie Vrydag oggend, saam in die teenwoordigheid van die Here te kon spandeer.
Dankie vir elkeen wat deel was.

Onthou asb die vroeë oggend Goeie Vrydag Diens more oggend 6:30. As jy kan bring n warm baaitjie of kombers en gemaklike...
02/04/2026

Onthou asb die vroeë oggend Goeie Vrydag Diens more oggend 6:30.
As jy kan bring n warm baaitjie of kombers en gemaklike stoel.
En naruurlik ‘n groot verwagting.
Nooi jou jou wêreld.

31/03/2026

Goeie Vrydag vroeë oggend diens 6:00 vir 6:30.
Kom kuier saam.

Address

H/v V Riebeeck Laan & 6de Straat
Delmas
2210

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 12:00

Telephone

+27658579293

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Delmas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord Delmas:

Share

Category