Gereformeerde Kerk Delmas

Gereformeerde Kerk Delmas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Delmas, Church, Van Riebeecklaan, Delmas.

Ons onderskryf vyf beginsels van die Reformasie
Aan God alleen die eer ~ Soli Deo Gloria
Deur Christus alleen ~ Solo Christo
Slegs deur genade ~ Sola Gratia
Slegs die Skrif ~ Sola Scriptura
Slegs deur geloof ~ Sola Fide

AANDAG ALLE LIDMATE, VRIENDE EN BELANGSTELLENDES Ons Facebook blad is weer aktief! Ons sal hier gemeente doenighede, nuu...
23/02/2026

AANDAG ALLE LIDMATE, VRIENDE EN BELANGSTELLENDES

Ons Facebook blad is weer aktief! Ons sal hier gemeente doenighede, nuus en uitnodigings deel. Hier is sommer die eerste:

Baie geluk aan broer Rademan wat vandag as ouderling in Gereformeerde Kerk Delmas bevestig is .
23/06/2024

Baie geluk aan broer Rademan wat vandag as ouderling in Gereformeerde Kerk Delmas bevestig is .

Heerlik saam gekuier na nagmaal.Gereformeerde Kerk DelmasMy Dopperdagboek
26/05/2024

Heerlik saam gekuier na nagmaal.
Gereformeerde Kerk Delmas
My Dopperdagboek

Vandag verjaar Ds Reghard. Baie geluk met die verjaarsdag.
24/03/2024

Vandag verjaar Ds Reghard.
Baie geluk met die verjaarsdag.

Heerlike nagmaalete.
25/02/2024

Heerlike nagmaalete.

Lekker afskop  vir die nuwe jaar .My Dopperdagboek Gereformeerde Kerk Delmas
24/01/2024

Lekker afskop vir die nuwe jaar .
My Dopperdagboek
Gereformeerde Kerk Delmas

Heerlike nagmaal en gemeente afsluiting hier in Gereformeerde Kerk Delmas
26/11/2023

Heerlike nagmaal en gemeente afsluiting hier in Gereformeerde Kerk Delmas

Baie geluk.Letitia het vandag belydenis van geloof afgelê.
19/11/2023

Baie geluk.
Letitia het vandag belydenis van geloof afgelê.

Baie geluk Riaan en Tiaan Pretorius.Pa en seun is vandag as diakens bevestig.
12/11/2023

Baie geluk Riaan en Tiaan Pretorius.
Pa en seun is vandag as diakens bevestig.

03/11/2023

Quintin and Ammie Venter are a young married couple expecting their first child in December 2023. Quintin completed his theological studies at the Theological S

Klik op die skakel as jy jou weg oopsien om 'n donasie te maak
03/11/2023

Klik op die skakel as jy jou weg oopsien om 'n donasie te maak

Address

Van Riebeecklaan
Delmas
2210

Opening Hours

09:30 - 11:30

Telephone

+27795248824

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Delmas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Delmas:

Share

Category