NG Kerk Sundra

NG Kerk Sundra 'n Gemeente waar mense heel word en HOOP ontvang en bring.

🎯 Gereed… Mik… PRET! 🎯Sluit by ons aan by die Avontuurdag vir 'n aksiebelaaide rondte van Paintball en Skyfskiet...Daag ...
04/09/2026

🎯 Gereed… Mik… PRET! 🎯
Sluit by ons aan by die Avontuurdag vir 'n aksiebelaaide rondte van Paintball en Skyfskiet...

Daag jou vriende uit, maak jou gereed en kyk wie bo uitkom...

📍 Oppi Plotte Avontuurdag
📅 10 Oktober 2026

Wil jy jou produkte by ons FEES kom verkoop?Ons nooi alle entrepreneurs en kreatiewe mense om deel te wees van ’n fantas...
01/09/2026

Wil jy jou produkte by ons FEES kom verkoop?

Ons nooi alle entrepreneurs en kreatiewe mense om deel te wees van ’n fantastiese dag vol pret, musiek en kuier!

Slegs R200 per stalletjie!

Ons verwelkom onder andere:
🧶 Handgemaakte produkte
🎨 Kuns & kreatiewe produkte
🕯️ Geskenke & dekor
👗 Klere & bykomstighede
En nog meer!
(Geen kos stalletjies)

Stalletjies is beperk, so moenie uitmis nie!

Larizza 082 868 3879
Danien 079 504 5377

Hier kom ’n ding.... Oppi Plotte avontuurdag keer terug! 📅 DATUM: 10 Oktober 2026📍 PLEK: NG Sundra• Pom poms • Paintball...
01/09/2026

Hier kom ’n ding.... Oppi Plotte avontuurdag keer terug!

📅 DATUM: 10 Oktober 2026
📍 PLEK: NG Sundra

• Pom poms
• Paintball & Skyfskiet
• Carnival Games
• Heerlik Kos
• Talle stalletjies
• Biker
en vele meer om die hele familie vir die dag besig te hou!

Verskeie sangers op die verhoog: Pieter Smit , Monique Spamers , Pieter Snibbe en Cordelia !

Maak gereed vir nog 'n onvergeetlike dag vol pret, familie, kos, musiek, vermaak, aktiwiteite en soveel MEER!

Stalletjie aansoeke nou oop!!Of jy nou juwele, kunswerke, dekor, klere, houtwerk of enige ander handgemaakte produkte ve...
17/08/2026

Stalletjie aansoeke nou oop!!

Of jy nou juwele, kunswerke, dekor, klere, houtwerk of enige ander handgemaakte produkte verkoop — ons wil jou graag daar hê!

Wil jy jou produkte by ons FEES kom verkoop?Ons nooi alle entrepreneurs en kreatiewe mense om deel te wees van ’n fantas...
16/08/2026

Wil jy jou produkte by ons FEES kom verkoop?

Ons nooi alle entrepreneurs en kreatiewe mense om deel te wees van ’n fantastiese dag vol pret, musiek en kuier!

Slegs R200 per stalletjie!

Ons verwelkom onder andere:
🧶 Handgemaakte produkte
🎨 Kuns & kreatiewe produkte
🕯️ Geskenke & dekor
👗 Klere & bykomstighede
En nog meer!
(Geen kos stalletjies

Stalletjies is beperk, so moenie uitmis nie!

Larizza 082 868 3879
Danien 079 504 5377

Merk jou kalender, vertel jou vriende en maak gereed...Oppi Plotte Avontuurdag keer terug!📅 DATUM: Saterdag 10 Oktober 2...
16/08/2026

Merk jou kalender, vertel jou vriende en maak gereed...
Oppi Plotte Avontuurdag keer terug!

📅 DATUM: Saterdag 10 Oktober 2026
📍 PLEK: NG Gemeenskapskerk Sundra

Maak gereed vir nog 'n onvergeetlike dag vol pret, familie, kos, musiek, vermaak en soveel MEER!
MEER BESONDERHEDE VOLG BINNEKORT!

Hier kom ’n ding....Die wag is uiteindelik verby... Oppi Plotte Avontuurdag keer terug! 📅 DATUM: Saterdag 10 Oktober 202...
10/08/2026

Hier kom ’n ding....
Die wag is uiteindelik verby...
Oppi Plotte Avontuurdag keer terug!

📅 DATUM: Saterdag 10 Oktober 2026
📍 PLEK: NG Gemeenskapskerk Sundra

Maak gereed vir nog 'n onvergeetlike dag vol pret, familie, kos, musiek, vermaak en soveel MEER!
Of jy nou vir die vermaak kom, die kinders saambring, heerlike kos geniet, plaaslike besighede ondersteun, of bloot die dag saam met familie en vriende deurbring — daar is iets vir almal!

MEER BESONDERHEDE VOLG BINNEKORT!
Merk jou kalender, vertel jou vriende en maak gereed...

Address

5 Witbankweg
Delmas
2200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Sundra posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Sundra:

Shortcuts

Share

Category