08/09/2026
๐๐งก ๐๐ฃ๐ ๐ฆ๐๐๐๐๐ก ๐งก๐
Siloam is baie opgewonde om die datums van ons eerste vrouekamp, Sy Lag Vir Die Dag Wat Kom, aan te kondig aangebied deur Ina van Vuuren van Pure Pomegranate Ministries.
๐ 6โ8 November โ26
๐ Mooiplaas, Vredefort, Parys
Die naweek kostes beloop R1650-00 p.p. en om jou plek te bespreek, is daar โn deposito van R350-00 p.p. betaalbaar, en het ook die opsie om die volle bedrag af te betaal. Volle bedrag betaalbaar teen 30 September 2026. Daar is plek vir net 50 dames!
Kostes sluit die volgende in:-
โข Naweek verblyf
โข 5 Maaltye (Vrydag, Saterdag en Sondag)
โข Notaboek- Bruid van Christus (Spreuke 31- vrou)
Almal is welkom om snacks en koeldrank saam te bring, vir die naweek. Daar is ook ล snoepie.
Ina gaan ook boeke te koop hรช oor die Spreuke 31 vrou - hierdie sluit aan by Hooglied.
Dit gaan โn naweek wees gevul met die teenwoordigheid van Abba Vader, samesyn en vernuwing.
Kom leer saam en ervaar die liefde van Jesus - ons Bruidegom.
Besprekings en navrae:
Adรฉle - 079 507 4248 (*slegs per Whatsapp*)
Bewys van betaling, alleenlik, per WhatsApp na Adรฉle gestuur met verwysing:
Spr31+Naam
โผ๏ธโฌ๏ธโฌ๏ธโฌ๏ธ
Bankbesonderhede:
Siloam
Standard Bank
10 22 423 6790
Sien uit na ล super geseรซnde naweek van baie liefde, hoop en vrede in die teenwoordigheid van Abba Vader.
๐๐งก