Beweeg Kerk Kaap

Beweeg Kerk Kaap Dienstye: Sondae 9:00 & 18:00

h/v Buchan Straat en Viro Crescent
Baruch Park
Brackenfell Koffie is op die huis, so sien jou daar!

Beweeg Kerk Kaap is ’n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Stikland, Kaapstad. Dit is ons begeerte dat Beweeg Kerk ‘n ware vernuwingsgemeente sal wees en bly. Dit beteken waar Christenskap weer soos in die Bybelse boek van Handelinge beleef sal word: dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy

jou skeppingsdoel sal uitleef. Kom woon ons dienste by op Sondae 9:00 en 18:00 op die hoek van Buchan Straat en Viro Crescent in Baruch Park, Stikland. Volg ons op Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCQRsjW7j9W1tsPQDPV_KyIQ

Wat ’n voorreg om elke Sondag hier bymekaar te kom.🔥
08/09/2026

Wat ’n voorreg om elke Sondag hier bymekaar te kom.🔥

Welkom by vanoggend se Besigheidsel.🔥
08/09/2026

Welkom by vanoggend se Besigheidsel.🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap!Vir meer inligting oor ons gaan loer g...

Goeienaand, familie! Geniet die diens saam met ons vanaand.🔥
06/09/2026

Goeienaand, familie! Geniet die diens saam met ons vanaand.🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap! Om saam te volg met ons preek notas k...

Goeiemôre, familie. Welkom tuis!🔥
06/09/2026

Goeiemôre, familie. Welkom tuis!🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap! Om saam te volg met ons preek notas k...

Goeiemôre manne💪Beweeg in 'n volgende vlak van geloof!🔥
04/09/2026

Goeiemôre manne💪
Beweeg in 'n volgende vlak van geloof!🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap! Vir meer inligting oor ons gaan loer ...

Wat ‘n voorreg om vandag 120 van Hillsong se pastore en kerkleiers by Hillsong Century City op te rig om die stem van di...
03/09/2026

Wat ‘n voorreg om vandag 120 van Hillsong se pastore en kerkleiers by Hillsong Century City op te rig om die stem van die Here te hoor.

Dankie vir almal se gebede en ondersteuning sodat ons kan doen waarvoor die Here ons roep!

Beweeg soos ‘n familie, aanbid as een liggaam.🔥
01/09/2026

Beweeg soos ‘n familie, aanbid as een liggaam.🔥

Goeienaand familie! Bring jou lof en eer vanaand vir ons Koning.🔥
30/08/2026

Goeienaand familie! Bring jou lof en eer vanaand vir ons Koning.🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap!Om saam te volg met ons preek notas ka...

Goeiemôre familie! Kom met 'n verwagting na ons God vanoggend.🔥
30/08/2026

Goeiemôre familie! Kom met 'n verwagting na ons God vanoggend.🔥

Welkom by Beweeg Kerk Kaap! Om saam te volg met ons preek notas k...

Address

Viro Crescent, Baruch Park, Stikland Industrial
Cape Town
7530

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 11:30
16:00 - 21:00

Telephone

+27674156598

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beweeg Kerk Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Beweeg Kerk Kaap:

Shortcuts

Share

Category