Omega Prophetic Ministries

Omega Prophetic Ministries This page is just to tell and show all you wonderful people out there how GOD work in miraculous ways and how he change people's lives!

06/09/2026

Dinge Kan vandag donker lyk. Maar weet môre sal die son Weer skyn.

Wees geduldig en vertrou die Here...
06/09/2026

Wees geduldig en vertrou die Here...

Habakkuk 2:3Your waiting season is not waisted...
06/09/2026

Habakkuk 2:3
Your waiting season is not waisted...

Hou vas aan die hand van die Here. Wanneer dinge moeilik lyk.Verdiep Jou Geloof in die Here..
06/09/2026

Hou vas aan die hand van die Here.
Wanneer dinge moeilik lyk.
Verdiep Jou Geloof in die Here..

Die Here is ins rots en skuilplek. Amen 🙏
06/09/2026

Die Here is ins rots en skuilplek. Amen 🙏

Wees altyd geduldig...
05/09/2026

Wees altyd geduldig...

God is good all the time...
05/09/2026

God is good all the time...

05/09/2026

Romeine 1: 16-17
Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ñ Krag van God tot Redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jode, maar ook die nie Jode.
17. In die evangelie kom juis tot openbaring, dat God mense van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle Glo. Dit is soos daar geskrywe staan. Elkeen wat deur God vrygespreek is omdat Hy Glo, sal Lewe.

05/09/2026

Romeine 1: 17
Elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal Lewe.

05/09/2026

Psalm 25: 12
As iemand die Here dien. Leer Hy hom watter pad Hy moet kies...

Address

Cape Town
7530

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Omega Prophetic Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share