16/08/2026
🔥🎶 PINKSTER SINGAAND! 🎶🔥
Die aftelling is aan! 🙌🏽🔥 Kom maak jou hart gereed vir ’n kragtige aand van lofprysing, aanbidding, sang en die teenwoordigheid van God! ❤️🙌🏽
Bring jou familie, vriende en jou praise! 🥳🔥
Moenie hierdie aand misloop nie — ons gaan dit behoorlik laat sing🙌🏽🔥.