03/09/2026
Familie, dit is amper Sondag...
Almal is baie welkom by hierdie Sondag oggend se diens om 9 uur. Kom lekker vroeg en kom geniet 'n lekker warm koffie saam met ons.
Super lief vir hierdie familie.