Hervormde Kerk Brits

Hervormde Kerk Brits NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA BRITS 28 MEI 1927 Hervormde Kerk Brits

🌷 BAIE GELUK Aan ons drie belydende lidmate wat Sondag 7.06.2026 Openbare belydenis van geloof afgelê het. Hulle getrou ...
08/06/2026

🌷 BAIE GELUK Aan ons drie belydende lidmate wat Sondag 7.06.2026 Openbare belydenis van geloof afgelê het. Hulle getrou deur die lesse gewerk, baie opgeoffer e ons verwelkom hulle by ons. Amy van Rensburg, Jaco Breytenbach en Francois van Zyl.

07/06/2026

Erediens. Koninkrykstyd. Openbare Belydenis van geloof & Doop. Efesiërs 4:1-16.

31/05/2026

Gesamentlike Nagmaal met Hartebeespoortgemeente. Ds Bernie Sneygans. 31.05.2026.

24/05/2026

Erediens 24.05.2026 PINKSTER Johannes 20:19-23

🎊Sondag 3.5.2026 het ons gemeente Oom Dries Pretorius (links, 91) en Oom Tooi du Toit (regs, 94) geluk gewens met hulle ...
04/05/2026

🎊Sondag 3.5.2026 het ons gemeente Oom Dries Pretorius (links, 91) en Oom Tooi du Toit (regs, 94) geluk gewens met hulle verjaarsdae hierdie week. Ons het saam heerlik koek geëet en vir hulle geskenkie oorhandig en Seënbede toegesing.
Ons is bevoorreg om hulle by ons te hê.
Baie dankie vir elkeen se bydrae en hulp. 🌹
Ds Kobus Celliers

28/04/2026
💐Baie geluk Quinton Botha en Ane Botha met die doop van hulle eersteling seuntjie Janro vandag 26.04.2026. 1 Johannes 4:...
26/04/2026

💐Baie geluk Quinton Botha en Ane Botha met die doop van hulle eersteling seuntjie Janro vandag 26.04.2026. 1 Johannes 4:19.

Hervormde Kerk Brits Profiel en Hervormde Kerk Hartebeestpoort hou Finalejaarkategesekamp 16-17 Januarie 2026 . Lekker g...
19/01/2026

Hervormde Kerk Brits Profiel en Hervormde Kerk Hartebeestpoort hou Finalejaarkategesekamp 16-17 Januarie 2026 . Lekker geëet, gespeel, geleer, gedeel... 🥳
Bernie Sneygans Victor Naude

Address

39, Ludorf Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 07:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Brits:

Share