Uit die Woord - Digitaal

Uit die Woord - Digitaal Uit die Woord -Digitaal is 'n onafhanklike platvorm wat die Woord van God vars, nuut en aktueel verkondig.

ONS NUWE BOEK HET AANGEKOM!Met groot dankbaarheid kan ons vandag ons splinternuwe boek in die hand hou: JESUS โ€“ DIE KONI...
28/08/2026

ONS NUWE BOEK HET AANGEKOM!

Met groot dankbaarheid kan ons vandag ons splinternuwe boek in die hand hou:
JESUS โ€“ DIE KONING EN SY KONINKRYK
โ€™n Verrykende geloofsreis uit die Evangelie van Matteus.

Hierdie boek neem die leser op โ€™n geloofsreis deur Matteus om Jesus Christus beter te leer ken as die beloofde Koning, ons Verlosser en Here.

Die boek word op Sondag 6 September 2026 by die Safari Garden Centre, Lynnwoodweg, Pretoria bekend gestel.

Prys: slegs R80 per boek (posgeld uitgesluit).

Bestel jou boek hier: https://tally.so/r/2EzbBg

Ons gebed is dat hierdie boek mense terug sal neem na die Woord, geloof sal verdiep en bowenal Jesus Christus as Koning sal verheerlik!
๐Ÿ™๐Ÿ“š
*Adriaan Swart*
Uit die Woord โ€“ Digitaal

Address

Brits

Telephone

+27827399304

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit die Woord - Digitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share