El Roi Teater

El Roi Teater El Roi Teater is 'n gemeente met 'n hart vir die wat stukkend is. Ons wil Jesus 'n werklikheid in jou lewe maak.

Op hierdie kanaal word al ons dienste uitgesaai asook addisionele materiaal. Besoek ons gerus by 3 Afrikaner str,
Dalpark, Brakpan

Dis tyd vir ons Lente Sangfees 2026Skakel gerus in Sondag om 18:00
06/09/2026

Dis tyd vir ons Lente Sangfees 2026
Skakel gerus in Sondag om 18:00

Sangfees 6 September 2026 om 18:00met Benice Borman, Leo Sonskyn, ...

Skakel in vir ons Sondag Oggenddiens om 10:00Tema : Bestormmers van Sy Koninkryk
06/09/2026

Skakel in vir ons Sondag Oggenddiens om 10:00
Tema : Bestormmers van Sy Koninkryk

Aanlyndiens 6 September 2026 om 10:00met Willie Olwage vanuit die ...

04/09/2026

Tot laat geoefen en nou is ons reg vir die Musiekfees. Nooi iemand saam en boek jou tyd uit vir Sondagaand 18:00

Wees in oorwinning met die denke van JesusMoenie dat angs, stress, bande, siekte en  hartseer jou beroof van God se plan...
01/09/2026

Wees in oorwinning met die denke van Jesus
Moenie dat angs, stress, bande, siekte en hartseer jou beroof van God se plan vir jou nie.
Jy is die beeld van Christus, beklee met Christus en die het die denke van Christus

Belei dit en spreek dit want dis die waarheid !

Ons oggenddiens 23 Aug 2026 om 10:00
23/08/2026

Ons oggenddiens 23 Aug 2026 om 10:00

Aanlyndiens 24 Augustus 2026 om 10:00met Willie Olwage vanuit die ...

21/08/2026

✨🔥 YOUNITY JEUG AAND 🔥✨

Jy's uitgenooi na 'n aand wat jy nie wil mis nie! 🙌

Kom chill saam met ander jongmense, geniet lekker musiek en aanbidding, en ontdek saam wie Jesus regtig is en wat Hy vir jóú lewe beteken. Dit gaan wees 'n aand van fun, lag, nuwe vriende maak, en 'n bietjie iets vir jou hart ook. 💛

📅 Datum: [voeg datum in]
🕕 Tyd: 18:00
📍 Plek: 3 Afrikaner Straat, Dalpark, Brakpan

Grab jou vriende, bring energie, en kom wees deel van iets groter! Ons hou plek oop vir JOU. 🔥🙏

Sien jou daar! 😎

Die storie van Frank !Frank Senatra did it my way 🤨
15/08/2026

Die storie van Frank !
Frank Senatra did it my way 🤨

Ons nooi jou hartlik uit in die finale aflewering in ons reeks Dink Anders !Al het jy een van die vorige dienste gemis, ...
15/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit in die finale aflewering in ons reeks Dink Anders !
Al het jy een van die vorige dienste gemis, maak seker jy sluit more by ons aan om die reeks in geheel te ontvang.

*Tema: Die Oorwinning !*
Skrifte:
- 2 Kor 3:17,18
- ⁠Rom 6
- ⁠Gal 2:20
- ⁠Rom 8:7
- ⁠Gal 5:16-17
- ⁠Heb 12:1

Aanlyndiens 16 Augustus 2026 om 10:00met Willie Olwage vanuit die ...

Address

3 Afrikaner Str
Brakpan
1541

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 21:00
Sunday 10:00 - 00:00

Telephone

+27829261391

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Roi Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share