NG Kerk Witfield

NG Kerk Witfield Die NG Kerk Witfield bedien lidmate in die Witfield, Boksburg, Germiston en ander omliggende gebiede. Die Leraar is Dr. P. Kruger. Kategese begin om 10:15.

NG Kerk Witfield bedien lidmate in die Witfield, Primrose, Boksburg, Germiston gebiede. Eredienste is op Sondae om 09:00 en 18:30. Voorsang begin 15 minute voor die tyd. Bybelstudie vind plaas op Dinsdagoggende om 10:00. 'n Bybelkurses word aangebied op Woensdagaande om 19:00. Op Vrydae sluit die jeugaksies die Bybelebende om 15:30 en SKJA om 18:00 in.

06/09/2026

Sondag 6 September 2026: Jesus leer ons bid (6).

02/09/2026

Bybelskool 2 September 2026: 1 Tessalonisense 2

Die nuutste uitgaw van "Die Saaier" i snou beskikbaar.
01/09/2026

Die nuutste uitgaw van "Die Saaier" i snou beskikbaar.

30/08/2026

Sondag 30 Augustus 2026: Jesus leer ons bid (5).

23/08/2026

Erediens Sondag 23 Augustus. Tema: Jesus leer ons bid 4.

19/08/2026

Bybelskool 19 Augustus 2026: 1Tessalonisense 1

16/08/2026

Sondag 16 Augustus 2026: Jesus leer ons bid (3).

Lentefees 2026
24/05/2026

Lentefees 2026

Manne-ontbyt: Ons moes ongelukkig die geleentheid kanselleer weens 'n gebrek aan ondersteuning.
24/05/2026

Manne-ontbyt: Ons moes ongelukkig die geleentheid kanselleer weens 'n gebrek aan ondersteuning.

Address

Hoek Van Lowther En Hughesstrate
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 11:00
Sunday 08:30 - 11:00

Telephone

+27118261878

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Witfield posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Witfield:

Shortcuts

Share